Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jamaican Palm 4

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 4, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 120 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Jamaican Palms 4 is 'n pragtige selfsorgwoonstel op Marina Martinique-landgoed in Jeffreysbaai. Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en die landgoed bied 24 uur-sekuriteit met beheerde toegang.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Daar ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax en sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n etenstafel met 6 stoele en 'n binnebraai-area, en spog met 'n uitsig oor die marina.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n park en buiteluggimnasium op die Marina-landgoed naby die woonstel. Die Marina is ook naby verskeie restaurante, en die hoofstrand waar kinders kan speel, stap en duine uitklim.

Slaapplek

’n Bespreking by Jamaican Palm 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jamaican Palm 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Divan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 10

Ligging

  • Palm-rylaan, Jamaican Palms 4, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jamaican Palm 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-rylaan, Jamaican Palms 4, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc535c058b44fd84028749af23dde511f5ab71924161660cf95025c590b0cd875d9366b56df58e30af858bec2610ddef1be22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Palm Drive Jamaican Palms 4, Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077884154944 24.917446871248
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem