Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JaMaRuRi Private Kamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JaMaRuRi Private Kamer is 'n gerieflike gastekamer vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Strand besoek. Dit is net 700 m van die strand af.

Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met onbeperkte LTE WiFi in die kamer.

Die kamer het ook 'n privaat braai-area. Gaste kan in die swembad afkoel en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter die hek.

Die Strand bied verskeie restaurante, koffiewinkels en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, hengel, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoentyd. Gaste kan Strand Waterwold & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg Wynroete besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by JaMaRuRi Private Kamer sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir JaMaRuRi Private Kamer
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 3

Ligging

  • Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink JaMaRuRi Private Kamer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c3e19d594aff229845dd9de5b1066959d9fce03afce9e35a2e51bf2751a3f5166f238c27090c61803274e5858c9dbf167c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 42 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.108432778021 18.825660674475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem