6 gaste
2 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Beach Blvd W, Estoril Villas Unit 83, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jamie's Place is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Estoril Villas-kompleks in die hartjie van Diaz-strand, tussen Mosselbaai en Hartenbos. Die woonstel het 'n see-uitsig. Die kompleks is naby die strand en naby 'n verhitte binnenshuise swembad, waterpark, speelarea vir kinders, Thaise massering en vele meer aktiwiteite om te geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed met 'n slim-TV met toegang tot alle groot stroomnetwerke soos Netflix, DStv Now en Showmax, en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Die badkamer bevat 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bevat 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. DStv is beskikbaar op aanvraag en teen 'n ekstra koste per nag. Stapelvensters maak oop om die vars seelug te geniet. Die woonstel het 'n patio met 'n gasbraai.
Veilige parkeerplek is beskikbaar in die Estoril Villas-kompleks.
Neem asseblief kennis dat ons geen matrikulante tydens Matriekbaai huisves nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Beach Blvd W, Estoril Villas Unit 83, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Jamie's Place het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Beach Blvd W, Estoril Villas Unit 83, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang