Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jan Bantjies Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bantjies-laan 497, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jan Bantjies Inn is 'n knus selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Sinoville, Pretoria. Dit is naby inkopiesentrums en groot snelweë.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n lessenaar. Die eenheid lei na 'n privaat stoep met buitesitplek en bied toegang tot sy eie tuin.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en privaat parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek. 'n Gasgeiser voorsien warm water.

Slaapplek

’n Bespreking by Jan Bantjies Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Jan Bantjies Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Charney Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Ligging

  • Jan Bantjies-laan 497, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Jan Bantjies Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Bantjies-laan 497, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b44647987a219f8cee42096d027eb4f6b93914c1f09014729aadf7755d79e91b1cfb5383b43fa9ffbb12121657f23322ee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 497 Jan Bantjies Avenue Sinoville 0182 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.664970941979 28.234317250927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem