LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+31
Selfsorg in Hartenbos

Jani @ Menkenkop   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Jani @ Menkenkop bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Die eiendom is in 'n rustige woonbuurt geleë en spog met 'n lieflike uitsig oor die see.

Die oopplan-eenheid is op die grondverdieping van die eienaar se huis geleë en het 'n privaat ingang. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is ook verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, 'n induksiestoofplaat, 'n ketel, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond insluit. 'n TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat grasperk en 'n groter tuin met 'n etenstafel en 'n uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melinda V
5.0
Restful, wonderful stay! Excellent, comfortable stay. Friendly and helpful host. After a very stressful day, it was so nice to relax an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Lizette M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie verblyf met pragtige uitsig. Die perseel was met sorg voorberei en voorsien alles wat iemand op reis nodig het. Die gasheer is vriendelik en har...
Sien meer
Sep 2026
Armand K
Saam met vriende
5.0
Stil. Vredevol. Veilig. Dit was perfek vir my, ek slaap moeilik en dit was heerlik stil gewees. Baie ontspannend.
Aug 2026
Erik D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese diere-vriendelike plekkie met die mooiste uitsig. Baie lekker gebly, alles was netjies en skoon met die mooiste uitsig oor Hartenbos en die s...
Sien meer
Aug 2026
Susan K
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy spot with a lovely host. Oom Ben was very accommodating on short notice. Ideal cosy location for our one-night stop.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacky Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jani @ Menkenkop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Bespreek

48 B Neelsstraat, Menkenkop, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e33dbda4731aad89bc20dc54a8b32bb7d82a137d2a5b431acb7af228ae6d8dcd303cd04dfd22df10b2706477924d3486027?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 48 B Neelsstraat Menkenkop 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130792442065 22.096748381404