Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Janri Gasteplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Izabè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Janri Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Org V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met tieners

Veilige en gerieflike verblyf in die Karoo!

Die kommunikasie was van die begin af baie effektief en deurentyd. Die gasvrou was op haar plek by die akkommodasie toe ons inklok. Die bottel water en waatlemoenslaai in die yskas was 'n groot bonus. Kamers is "rustic" maar interessant versier wat dit 'n moderne gevoel gee. Lekker gebraai onder die Karoo sterre met hout wat hulle verskaf het. Indien jy van groot vuur hou, bring nog hout saam. Die gasheer en vrou was onmiddellik beskikbaar toe ons 'n probleem die oggend met water gehad het (wat ons eie skuld was!) en dit is baie vinnig opgelos. Een tip: sit 'n bordjie "moenie uittrek of afskakel nie" bo die waterpomp se kragprop in die leefarea. Dit was 'n ongelooflike en onvergeetlike aand in die Karoo. Vars lug, baie sterre, houtvuur, Karoo skaaptjoppies en koue bier. Wat wil mens nou meer hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, Org. Dankie vir die terugvoer. Kom kuier weer. Sien uit om jou weer te ontvang.

Janri Gasteplaas
Drieka L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, rustig en netjies skoon.

Puik puik puik. Baie netjies en rustig. Ons gasvrou en haar man het ons so vriendelik ontvang en sommer tuis laat voel. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Sal vir seker weer daar oorbly. Ons het gereël vir braaipakkies vir die aand. Vleis was heerlik sag en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie, Drieka. Dit was wonderlik om julle te ontvang. Julle is kosbare mense. Kom kuier weer.

Janri Gasteplaas
Martin H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Enkelreisiger

Fenominale gasvryheid! Mens voel sommer welkom. Baie dankie mnr en mev Fourie.

Het baie lekker oorgebly. Perfekte plek om van die snelweg af te klim en liggaam en siel te laat rus. Die gastehuis het 2 hoofslaapkamers wat toegerus is met 'n bed. Nog 'n kamer huisves 2 enkelbeddens en elke kamer is toegerus met 'n waaier. Die badkamer is ook goed toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon, netjies, heerlike vars brood.

Pragtig skoon en netjies. Baie vriendelike ontvangs met heerlikste vars broodjie en waatlemoen slaai. Net verskriklik warm gewees en probleme met hul sonkrag gehad, maar gasvrou ons onmiddellik met kragprobleme gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J
Gesin met klein kinders

Dankie vir al julle reelings, lekker gerus na die lang pad!

Uitstekend! Karoo gasvryheid op sy beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockert B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ockert B
Saam met vriende

Die rustigheid en gasvryheid van die Karoo en sy mense is so vervrissend.

Ons het dit baie geniet. Veral die Melkweg-stelsel in die aand en die lekker Karoo-vleis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jake P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jake P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike stil plaas atmosfeer.

Annie kon lekker gaan draf op die tweespoorpad (Jeep Track). Awesome stilte en die beste matrasse in die Bo-Karoo! Baie vriendelike ontvangs! Pragtige sonsopkoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S
Saam met vriende

Heerlik gebly en geslaap in 'n rustige omgewing.

Die vriendelike gasvrou en haar gesin het vir ons gewag by ons huisie om ons te verwelkom. Die huis is gerieflik met sonkrag en baie aandag aan detail. Dit is minder as 'n km vanaf die N12 en 'n ideale stopplek tussen die Kaap en Gauteng. Baie dankie, Izabe!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Petro. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom kuier weer. Groete Izabe.

Janri Gasteplaas
Cathrine C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrine C
Enkelreisiger

Dit was lekker en rustig.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjies oornagplekkie. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janri Gasteplaas se terugvoer

Cathrine, baie dankie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Groete
Izabe

Janri Gasteplaas
Jochen V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jochen V
Enkelreisiger

Great aesthetic and very welcoming.

Really liked the decorations and how everything was set up. Really friendly people. Unfortunately, I only stayed for one night but would love to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Janri Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie dat jy ons besoek het. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Groete Izabe

Janri Gasteplaas
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winter Hoek-plaas, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b4748159aa98511bb5474d32214460c69e5d9c8ed7b68bcbab3d8ecdf4c45d7fe41cd0d301a20bf7373d076601c718b9207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 Winter Hoek Farm Strydenburg 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.898078757917 23.759147876989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem