Janzelle Seaview
13 gaste
6 slaapkamers
9 beds
5 badkamers
- 13 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 20 Repens Street, Dana bay, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Janzelle Seaview is 'n pragtige selfsorghuis met 6 slaapkamers wat in Danabaai, naby Mosselbaai op die gewilde Tuinroete, geleë is.
Die huis beskik oor 6 lieflike, gemaklike slaapkamers wat met 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed, óf enkelbeddens ingerig is. Vyf van die slaapkamers bied see-uitsigte en 1 van die kamers het 'n en suite-badkamer. Drie van die ander kamers het 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Janzelle Seaview het 'n volledig toegeruste kombuis met geriewe soos 'n yskas, 'n stoof met 'n oond, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware.
Verder is daar 'n buitestort, 'n ontspanningskamer met 'n pooltafel, 'n tennistafel, veerpyltjiebord, 'n HD-TV met al die DStv-kanale en 'n groot vermaakarea met 'n braai en 'n Jacuzzi.
'n Kort entjie se ry vanaf Janzelle Seaview, in Danabaai, sal jy 'n wassery, supermarkte, mediese dienste, drankwinkels, apteek, pragtige strande, ongelooflike sonsondergange en 'n groot verskeidenheid doendinge aantref. Dit is die perfekte vakansiebestemming!
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 20 Repens Street, Dana bay, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Repens Street, Dana bay, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 13 gaste
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang