+68
Gastehuis in Smithfield

Jasmine Cottages

  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Theunissen Street, Smithfield, 9966, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Jasmine Cottages is in Smithfield, in die Vrystaat, geleë.

Die Jasmine Cottage bied slaapplek vir 3 gaste en het ook 'n privaat ingang. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kothuis spog met selfsorggeriewe en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, ketel en mikrogolfoond. Lugversorging is beskikbaar en 'n platskerm-TV met 'n premium-keuse van DStv-kanale.

Rose is in die eienaar se huis geleë en is pragtig gemeubileer, met 'n koningingrootte-bed en 'n volledige privaat badkamer.

Violet-eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het lugversorging en toegang tot die hoofkombuisie wat toegerus is met 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe. Violet bied ook TV, en gaste kan alle programme kyk. Die Violet het ook direkte toegang tot die tuin.

Die mini-kroeg is gevul met 'n verskeidenheid blikkieskoeldrank, bier, wyn en spiritualieë. Hierdie drankies word teen 'n bykomende koste verkoop. Ligte maaltye kan ook gereël word.

'n Kontinentale ontbyt met 'n verskeidenheid vrugte, versnaperinge en ontbytgraan is ingesluit deur u gasheer, insluitend 'n klein flessie hanepootwyn of sjerrie op die ronde tafel.

Ander geriewe op die eiendom sluit in veilige parkering en 'n braai-area met houtskool. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n landlyntelefoon wat gaste welkom is om te gebruik vir gratis landlynoproepe regdeur Suid-Afrika.

Troeteldiere word toegelaat, met vooraf reëling, en daar is 'n wasgoeddiens.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carin F
Saam met lewensmaat
5.0
Oase in Smithfield! Fantastiese diens. En die kamer was baie goed ingerig met alles wat nodig is.
Mei 2026
John H
Saam met lewensmaat
5.0
Everything we needed was there. The host was very welcoming. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Deon M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Netjies en skoon. Eienaar was vriendelik. Ons sal absoluut aanbeveel.
Apr 2026
Marlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Kothuis is pragtig en baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly.
Apr 2026
Philip B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike oornaggeriewe. Ons is vriendelik ontvang deur ons gasheer. Gerieflike stop tussen Gauteng en Oos-Kaap.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shane Alister Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 7 Theunissen Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Jasmine Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Theunissen Street, Smithfield, 9966, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3ODUzN2RiLWM5NzctNGExMi1iN2ZmLWJlODc3MjBkOTBkZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 123 5 1 5 7 Theunissen Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.219532778329 26.52585491538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang