Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

J&B Tuiste

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barbara Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir J&B Tuiste
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Freddie P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J&B Tuiste se terugvoer

Dankie, dit was 'n plesier om julle te kon huisves. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Johnny en Barbara

J&B Tuiste
Karen O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen O
Gesin met tieners

Ons gashere was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Ons het heerlik gebly. Die woonstel beskik oor alles wat jy nodig het, en 'n bonus was die "inverter". Ons het nie eens besef dis loadshedding nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

J&B Tuiste se terugvoer

Dit was 'n plesier om sulke wonderlike gaste te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete

J&B Tuiste
Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 4)
Vanaf R990
R990 R842
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterbessie 7, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA301e7e9479d27c37740741473aea19d44e98d5ba58990dcec62824ab528cf7a6aecc5f59b91a66da81700279e07dafdf1ae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R842 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 7 Waterbessie Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.070300612191 22.174331691615
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem