Jeffreys Bay Beach Accommodation
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Da Gamaweg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 999 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid is op die strand in Jeffreysbaai geleë. Dié eenheid bied direkte toegang tot die strand. Daar is 'n veilige swemstrand voor die kompleks.
Die woonstel is op die grondverdieping en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer en linne, handdoeke en strandhanddoeke is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, broodrooster en kookware toegerus. Ander geriewe sluit 'n Weber-braai, 'n TV met DStv, gratis WiFi, 'n pooltafel, wasmasjien, en parkeerplek op die perseel in. Daar is ook 'n winkelsentrum met 'n Spar, Clicks, restaurante en 'n rits winkels stapafstand van die woonstel af.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Dolphin Beach Entertainment Centre, Fountains Mall, African Dawn Wildlife Sanctuary, en Paradise Beach in. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, branderplankry, snorkel, hengel, seil, kano, stap, fietsry en perdry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Jeffreys Bay Beach Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Da Gamaweg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Jeffreys Bay Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Da Gamaweg 139, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom