Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jeffreys Inn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpecker-singel 52, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 550 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Jeffreys Inn is 'n lieflike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die idilliese kusdorpie Jeffreysbaai. Die kothuis het 'n privaat ingang en bied 'n wegbreek vir paartjies, enkel- en sakereisigers.

Die lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n stapelbed in die leefarea. Beide badkamers het 'n stort en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste. Gratis WiFi word voorsien.

Die kothuis lei na 'n welige tuin waarin gaste kan ontspan. Daar is 'n rits winkels, galerye en restaurante in die omgewing om te besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Jeffreys Inn sluit in:

Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 6 mense
2 xDubbelbed
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Jeffreys Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rudolf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • Woodpecker-singel 52, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Jeffreys Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R9 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodpecker-singel 52, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07dd31db7a0e14974ea6188b80ba5505d51769ba29d027e4b0ff90cd4fbae8612b7f2f9c0df4d2beb75c8bc35b431ea2d829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 550 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 52 Woodpecker Cresent Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0821577 24.9060983
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem