Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jen's

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jare op LekkeSlaap 3

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Jen's
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Gerhard G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Was baie lekker en rustig.

Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en laat mens baie gerus voel en skroom nie om uit haar pad te gaan om jou verblyf heerlik en veilig te maak nie veral nadat sy met baie moeite my gehelp het om my motorfiets saam met haar motor in die garage toe te sluit vir die nag nie. Die plek is egter baie klein veral die badkamer en mens pas amper nie in die stort in nie so ek dink die prys wat gevra word is buitensporig hoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Vletter-straat 650, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1dd76657f6fadadc5357b7538a415dd6f726522ff511fea1e87aed2d203bd71f644e4bca4ebbf3502fc805453c0e555f272?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 1) 1 5 1 4 650 De Vletter Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.422530266595 30.095318555832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem