Jentz Bush Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jentz Bush Lodge is net 3 km buite Lephalale op die R33-hoofweg geleë. Die lodge is net sowat 80 km vanaf die Stockpoort Grenspos na Botswana en is die ideale oornagplek vir moeë reisigers.

Akkommodasie word gebied in dubbel kamers, wat elk 2 persone slaap. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers bevat elkeen geriewe soos lugversorging, 'n ketel, breekware, eetgerei, tee, suiker, Cremora, 'n yskassie en 'n TV met DStv (Open View-pakket). Alle linne en handdoeke word voorsien en die kamers word daagliks skoongemaak.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike boskombuis wat toegerus is met al die nodige potte, panne, 'n mikrogolfoond, gasstoof, braaipan, rooster, TV-braai en 'n wasbak. Daar is ook 'n boma met braaigeriewe ? die ideale plek om rondom die knetterende kampvuur te sit en na die wild- en naggeluide te luister.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jentz Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za