Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jentz Bush Lodge

Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons enkelkamer bevat 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer is toegerus met 'n ketel, breekware, eetgerei, koffie, tee, suiker, Cremora, 'n yskassie en 'n TV met DStv (Open View). Alle linne en handdoeke word voorsien en die kamer word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n yskassie en 'n TV met DStv (Openview). Alle linne en handdoeke word voorsien en die kamer word daagliks skoongemaak. Al die kamers het lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 4 enkelbedens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n buite-kombuis met 'n stoof, yskassie, ketel, breekware, eetgerei, koffie, tee, suiker, Cremora en 'n TV met DStv (Open View). Alle linne en handdoeke word voorsien en die kamer word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot C 109, Tauwfontein, Lephalale, 01557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDY0OTlmLTA4NzQtNDhhYi1hZmEwLWVhYzMyMTNjYmNmYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Plot C 109 Tauwfontien 01557 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.692422 27.767949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem