Jessi's Haven

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jessi's Haven bied gerieflike B&B-verblyf in 'n privaat ateljeewoonstel op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook bly. Die perseel is in die luukse Lonehill-buurt in Sandton. Daar is ook 'n privaat sit- en eetkamer met 'n platskerm-TV wat vooraf gereël kan word.

Dié ateljee-woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die kombuisie is met 'n yskas, 'n oondjie en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n tafel met stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale in die oopplan-leefarea.

Die perseel is 4,3 km van Fourways Mall en 3,9 km van Montecasino af. Lonehill Shopping Centre is 1,4 km ver en bied winkels, restaurante, 'n haarkapper, naelsalonne en 'n Virgin Active-gimnasium. Life Fourways Hospitaal is 5,4 km ver en die naaste lughawe, Lanseria Internasionale Lughawe, is 19,9 km ver.

Slaapplek

'n Bespreking by Jessi's Haven sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Mandjie met Peuselhappies
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jessi's Haven gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za