Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jimmy's Place - Stone Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Jimmy's Place - Stone Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elspeth C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elspeth C

Pragtige plek met 'n groot onthaal area en kombuis. Kamers is ook lekker groot.

Ons het heerlik gebly. Dit was 'n familie wegbreek en die opset van die plek is gepas vir oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jabu M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu M

Awesome.

Love the place. Me and my friends had fun.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jimmy's Place - Stone Lodge se terugvoer

Good day Jabu,
It is always good to receive feedback from our guests. Thank you for taking the time and we are delighted to hear that you enjoyed your stay at Jimmy's Place Stone Lodge. We look forward to your next visit.
Kind regards,
Gail Loubser
Jimmy's Place Lodges and Tents

Jimmy's Place - Stone Lodge
Derek M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Gesin met klein kinders

What a fantastic place, awesome house and great space.

Will certainly be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jimmy's Place - Stone Lodge se terugvoer

Hi Derek,
What a wonderful review! Thank you so much - we greatly appreciate it when guests take the trouble to send reviews.
We certainly hope you will be back to visit us again in the near future. So sorry you had the delay in Ghana, but wonderful that you managed to get to Jimmy's Place Stone Lodge in the end.
Kind regards,
Gareth and Gail.

Jimmy's Place - Stone Lodge
Carina D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Baie netjies. Kombuis het alles.

Hierdie was 'n aangename ontdekking. Sal beslis weer gaan. Diens was uitstekend en ons het niks gekort nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jimmy's Place - Stone Lodge se terugvoer

Good day Carina
It was wonderful to receive your positive report on your stay at Jimmy's Place Stone Lodge. We are always happy when we receive positive responses and are delighted to hear that you enjoyed your visit so much that you stayed an extra night.
Thank you for choosing Jimmy's Place for your breakaway and we look forward to welcoming you back again in the near future.
Kind regards
Gail Loubser
Jimmy's Place

Jimmy's Place - Stone Lodge
Bronwyn S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bronwyn S
Saam met vriende

Lovely place, just needs aircon for summer stays.

We thoroughly enjoyed our stay at Jimmy's The deck, pool and stunning kitchen ensured that we had two days of rest and fun in the sun. The pool is too small to accommodate more than 6 people, but we had the best time regardless. Also the drive there is pleasant and a real treat just an hour away from home. The rooms were the only major pain point - for a 4 star establishment, no aircon, only a ceiling fan that barely worked, and the one bedroom had a bathroom with no windows, and no ventilator which added to the humidity of the room. Also we were disappointed that the DStv as not working as we wanted to watch the rugby and were not advised that this was not working. We were also rushed out on the day of check out with the cleaner showing up at 8 while we where enjoying our last breakfast and packing up the last odds and ends. But it was the perfect spot to unwind and welcome in 2021. A big thank you to Gareth and team for the warm welcome and being super helpful during our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinsverblyf.

Jimmy's Place het ons verwagtinge oortref. Dis luuks en netjies en goed ingerig vir 'n groep. Ons kon heerlik braai, swem, visvang en die wild vanaf die dek geniet tussen die wilritte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien B

Mooi omgewing, groot en gerieflike huis, baie lekker paar dae.

Dinokeng is n mooi omgewing, die Bosveld naby aan Pretoria. Die huis is groot en gerieflike huis en is goed ingerig. Die kueirplek wat op die dam uitkyk is n bonus en die bestuur en werknemers is baie gaaf en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zabe J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabe J
Saam met vriende

Ongelooflike aangename ervaring.

Dit was 'n baie aangename naweek. Gareth was 'n puik gasheer. Alles was in 'n baie goeie toestand en luuks. Baie rustig en ontspanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H
Saam met vriende

Fantastiese 3 dae by Jimmy's Place - Stone Cottage.

Ek sal Jimmys Place - Stone Cottage ten sterkste aanbeveel. Die huis is uitstekend geleë en anders as baie ander blyplekke baie goed onderhou, alles werk en is in 'n goeie toestand. Gareth, die bestuurder, is ook fantasties en sal uit sy pad gaan om dinge vir 'n mens maklik te maak en met goeie raad te voorsien. Dis ook baie lekker om na 1,5 uur se ry uit Johannesburg jouself in 'n Groot 5-reservaat in die bosveld te bevind. Baie dankie, ons sal defnitief die plek weer besoek. Al wat nog dalk kort, is lugversorging aangesien dit ongelooflik warm kan raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jimmy's Place - Stone Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Andre.
Ons sien uit om julle weer by ons te huisves.
Ons waardeer die goeie terugvoering en sal beslis kyk na oplossings rondom lugversorging.
Vriendelike groete,
Zack Jansen van Rensburg

Jimmy's Place - Stone Lodge
Colleen R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation with wildlife roaming.

Huge open plan accommodation with three large bedrooms all en suite. Wonderful patio overlooking the dam. Elephants, hippo, crocodile seen from the comfortable dam patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Jimmy's Place - Stone Lodge se terugvoer

Dear Colleen,
Thank you for the great review.
Hope you will visit us soon again.
Kind regards,
Zack Jansen van Rensburg

Jimmy's Place - Stone Lodge
Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R5 600
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R5 600
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D48 Rust de Winter-weg, Dinokeng Wildreservaat, Pretoria, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59bce13e4fd57f47e8cc3fadad0a2d8b6fcecf6a186f9884872cecaff83f8d38ed45943b27539441b52bfe9ea72580588dbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 9) 10 5 1 5 D48 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.359129384338 28.345320671797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem