Jimmy's Place - Thatch Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jimmy's Place - Thatch Cottage is 'n elegante grasdakhuis wat in die Dinokeng Wildreservaat net 50 km buite Pretoria geleë is.

Dié pragtige dubbelverdieping-grasdaklodge is langs 'n dam geleë en beskik oor 4 privaat slaapkamers en 'n solder met 6 enkelbeddens. Die kamers op die onderste verdieping is almal privaat. 2 van die kamers het koninggrootte-beddens en 1 het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander kamer het 1 koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad en stort, sowel as 'n aparte gastetoilet met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond met 'n gasstoof, skottelgoedwasser en mikrogolfoond. Daar is 'n aparte rondawel-sitkamer met 'n knus kaggel en 'n kroeg-area langsaan met 'n yskassie. Die hele eenheid het slaapplek vir 12 tot 14 gaste.

Ander geriewe sluit 2 braai-areas, DStv met sekere kanale, 'n plonspoel, 'n speletjieskamer met tafeltennis, 'n pool-tafel en 'n veerpyltjiebord. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die lodge word beveilig deur 'n elektriese heining. 'n Groot houtdek kyk uit oor die dam waar seekoeie en krokodille gereeld gewaar word.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte teen ekstra koste in. Die voëllewe is volop en ander doendinge kan deur die bestuurder gereël word. Daar is ook verskeie restaurante en kroeë in die omgewing.

Let asb. daarop dat daar beperkte selfoonsein is.

Slaapplek

'n Bespreking by Jimmy's Place - Thatch Lodge sluit in:

6 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
2 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jimmy's Place - Thatch Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za