LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JJ'S Overnight Accommodation | LekkeSlaap
+23

JJ'S Overnight Accommodation

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 69, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R499 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

JJ'S Overnight Accommodation is naby die N12-hoofweg in Klerksdorp, Noordwes geleë.

Verblyf word in 6 uniek versierde kamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die gastehuis is 1 km van Rio Casino af, 4 km van Tshepong Hospitaal af en 300 m van 'n vulstasie af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir JJ'S Overnight Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Joe Slovo-weg 69, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink JJ'S Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joe Slovo-weg 69, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg28gq56RkDtIJzobOMp0hMfc65gkJmHqBL3CcQPXFGv96EamsP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R499  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 69 Joe Slovo Road Klerksdorp 2571 Noordwes 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.86730431474 26.635315330059
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!