Joan Selfsorg Eenheid
Opsomming van Resensie
Arthur P - Mei 2022
Gemiddeld
Ons kon lekker rus en die voëls in die bome en die stilte geniet.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste te he.
Tony K - Apr 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was 'n plesier om julle hier te he.
Jedhru K - Mrt 2022
Gemiddeld
Dit is die moeite were.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie.
Marijke S - Mrt 2022
Gemiddeld
Skoon en netjies, met alles wat jy so nodig het.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om jul hier te he.
Vicky M - Feb 2022
Gemiddeld
Heerlik geslaap.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om jul weer te sien.
Monique C - Feb 2022
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Olive M - Feb 2022
Gemiddeld
Bo gemiddeld, rustige atmosphere.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om jou hier te he.
Tienie V - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Tienie, julle voel al soos ou vriende.
Anna H - Jan 2022
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld. 10/10.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was lekker om jul hier te he, hoop ek sien jul weer.
Joan
Johannes B - Des 2021
Gemiddeld
Baie dankie. Dit was regtig aangename verblyf.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Was 'n plesier om jul hier te he.
Engela S - Des 2021
Gemiddeld
Heerlik gekuier.
Shane T - Des 2021
Gemiddeld
Baie lekker wegbreek.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dit was net n plesier om julle hier te huisves.
Marcos D - Des 2021
Gemiddeld
It was great.
Magda V - Nov 2021
Gemiddeld
Word hoogs aanbeveel.
Brenda F - Nov 2021
Gemiddeld
Lovely place.
Cris L - Nov 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n plesier.
Edwin P - Okt 2021
Gemiddeld
Excellent hospitality and a very special place.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, dit word waardeer.
Gail L - Sep 2021
Gemiddeld
Lovely and comfortable accommodation.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die mooi woorde.
Zahn H - Sep 2021
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet, baie mooi plekkie en ons het welkom gevoel.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, hoop ek sien julle weer.
Wilma B - Aug 2021
Gemiddeld
Die verblyf was baie aangenaam.
Sonja L - Aug 2021
Gemiddeld
Baie oulike plekkie. Mense is baie gaaf en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, waardeer die mooi woorde.
Michelle F - Aug 2021
Gemiddeld
Fantastic
Lappies L - Aug 2021
Gemiddeld
Uitstekende diens, en baie netjies, absoluut waarde vir geld.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, hoop om jul weer te sien.
Lourens M - Jul 2021
Gemiddeld
Maar net perfek.
Lees meerJoan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jul gou weer.
Karien B - Jul 2021
Gemiddeld
Pragtige plek. Skoon en netjies. Veilige parkering.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Baie dankie, was aangenaam om julle hier te hê.
Tamlyn N - Mei 2021
Gemiddeld
Lovely unit, highly recommended.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie, was net 'n plesier om julle te huisves.
Hendrik Johannes V - Apr 2021
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en keurige blyplek het ons dadelik tuis laat voel. Ons het die verblyf terdeë geniet.
Doreen F - Mrt 2021
Gemiddeld
It was wonderful in a peaceful environment.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you Doreen, hope to see you soon.
Scat S - Mrt 2021
Gemiddeld
Perfekte plekkie van die huis af.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dit was net 'n plesier om julle te huisves.
Eugene P - Feb 2021
Gemiddeld
We had a wonderful stay.
Neels C - Des 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Carol T - Des 2020
Gemiddeld
The place had everything we needed and the host was just amazing. They really went above and beyond.
Jan D - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasies, waarde vir geld.
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Dankie Jan, was lekkerom jou as gas te he.
Kelly D - Mrt 2020
Gemiddeld
Awesome!
Joan Selfsorg Eenheid se terugvoer
Thank you for the nice review. We would love to host you again.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heriot-rylaan 43, Denverpark, George, 6529, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom