5 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2924 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jock's Cabin bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis met see- en berguitsigte, waar gaste op die patio kan ontspan en die golwe wat op die rotse breek, dophou. Die huis is in Betty's Bay geleë, 3.8 km vanaf Betty's Bay-strand.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driedubbele stapelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n drieplaatstoof en oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het 'n kaggel vir daardie knus winteraande, en daar is ingeboude braaigeriewe op die patio. Geniet die omliggende natuur, insluitend 'n besoek van die plaaslike bobbejane af en toe.
Let asseblief daarop dat daar geen TV beskikbaar is nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 140
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2924 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Jock's Cabin het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2924 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang