LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jock's Cottages | LekkeSlaap
+26

Jock's Cottages

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Jock's Cottages is op 'n historiese familieplaas in Dullstroom geleë. Dié dorpie is alombekend vir sy hengelvis en forel.

Jock's Cottages bied verskeie selfsorg-opsies in eenhede genaamd Jock's Cottage, Fine Feathers en Joe's Place. Jock's Cottage is 'n dubbelverdiepingeenheid met slaapplek vir 6 gaste en Fine Feathers is 'n ekslusiewe wittebrood-suite.

Joe's Place was oorspronklik 'n melkskuur wat vandag in 4 selfsorg-eenhede omskep is. Dié eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste. 'n Gemeenskaplike stoep kyk uit oor die omgewing en op die berge.

Die eenhede het privaat slaapkamers met badkamers en volledig toegeruste kombuise. Gaste kan gerus voor die gesellige kaggels ontspan of die braaigeriewe gebruik.

Die hele perseel het elektriese omheining om, asook veiligheidshekke voor al die deure.

Doendinge op die plaas sluit forelvang, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in. Dullstroom beskik oor verskeie restaurante en doendinge soos die Ama Poot Poot-staproete, visvang en perdry. Gaste kan gerus 'n draai maak by Dullstroom Birds of Prey and Rehab Centre.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 56 resensies vir Jock's Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Jock's Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5NDEyMzE4LTY5OGQtNGU2Mi04N2E5LWQ0OGEzMjU3OWE5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 56 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!