Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jock's Cottages

Joe's Place
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Joe's Place beskik oor 4 kothuise wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe wat uitsigte oor die omgewing bied. Dié oopplan-eenhede is ingerig met dubbelbeddens met elektriese komberse en beskik oor privaat badkamers wat óf 'n bad óf 'n stort in die badkamer het. Die kombuise is toegerus met tweeplaatstofies, mikrogolfoonde, yskaste en koffie- en teemaakgeriewe. Elke leefarea het 'n gesellige kaggel en braaigeriewe is ook buite beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fine Feathers
Vanaf
Vanaf R1 250
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Fine Feathers, die wittebrood-suite, is perfek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n Jacuzzi. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en maaltye kan by die eetkamertafel genuttig word. Die leefarea het 'n kaggel. Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jock’s Cottage
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Jock’s Cottage is 'n dubbelverdiepinghuis met slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander slaapkamers beskik oor 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer. Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en 'n eetarea. Gaste kan gerus in die sitkamer voor die gesellige kaggel ontspan. Braaigeriewe en onderdak-parkeerplek is buite beskikbaar. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Let asb. dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootsuikerbochkop-plaas, Langs Blue Crane-rylaan, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA762080cc9fc8e4067b7a0bdc860f3bdfde805c982db23e877a1c8c683f7fff4a8ab78a2c0b3d2c20514f6c372066bb2f6eaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 201 5 1 5 Farm Grootsuikerbochkop Off Blue Crane Drive 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.406250057124 30.103334505294
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem