Joey's Den

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Joey's Den bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis in Leisure Bay. Dit is baie naby die strand geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Die kombuis is toegerus met 'n ontbyttoonbank, 'n oond en stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n TV en gaste moet asseblief hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk. Al die nodige linne word voorsien, maar gaste moet ook asseblief hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die omgewing bied talle besienswaardighede waar gaste 'n draai kan gaan maak insluitend die Oribi-kloof, die Rooi Woestyn, Wild Coast Sun, Port Edward se vuurtoring en verskeie gholfbane.

Slaapplek

'n Bespreking by Joey's Den sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Joey's Den gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za