John Montagu Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

John Montagu Guest House is in 'n stil, sentrale straat in Montagu geleë. Die gastehuis is loopafstand vanaf die middedorp.

Gaste kan kies tussen luukse en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens en/of dubbelbeddens. Linne, badhanddoeke, ekstra komberse en warmwatersakke word voorsien as dit koud is. Al die kamers het waaiers, paneelverwarmers, komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, en WiFi.

Gaste kan lekker afkoel in die swembad, gebruik maak van die braaigeriewe, 'n drankie nuttig in die lapa of in die sitkamer, voor die TV met DStv ontspan.

Montagu het heelwat restaurante, besienswaardighede en doendinge, soos staproetes, 4x4-roetes, rotsklim en trekkerritte. Gaste kan gerus ook 'n draai gaan maak by die Montagu Droëvrugte Fabriekswinkel vir 'n sakkie droëvrugte of 'n bottel muskadel.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na John Montagu Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za