LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by John Montagu Guest House | LekkeSlaap
+19

John Montagu Guest House

10 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir John Montagu Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Nelis S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis S
Gesin met klein kinders

Vriendelik, netjies, pragtig!

Sal definitief weer daar oorbly. Voel soos huis weg van die huis.

Heinrich L - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Heinrich L
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie lekker.

Elma P - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier-atmosfeer met alles wat nodig is om gerieflik te wees.

Die vinnige terugvoer van John, en René se gasvryheid het verseker dat ons 'n heerlike uitrusnaweek kon hê. Ons het heel party interessante toeriste daar ontmoet en sal dit graag aanbeveel vir diegene wat wil wegbreek om 'n "no fuss no frills" naweek te geniet.

John Montagu Guest House's terugvoer

Thank you so much Elma.
It's always pleasure to host guests such as yourself.

John Montagu Guest House
Marc V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super.

Sien sterre.

John Montagu Guest House's terugvoer

Thank you Marc. It was a pleasure accommodating you.

John Montagu Guest House
Rob R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rob R
Saam met eggenoot / lewensmaat

A one night stay at a friendly place, but slightly less than we had expected.

We stayed at the John Montagu Guesthouse on the way to Knysna, coming from Cape Town. Our host was friendly and served us well. The house did not meet our expectations and was not quite what we thought it would be, based upon the pictures and description.

Alvin M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alvin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag in Route 62.

Heerlike rustige oornag in Victoriaanse weelde. Die huis het karakter. Veilige omgewing en stapafstand na winkels en restaurant. Goeie waarde vir geld.

Estelle V - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met klein kinders

Ons het 'n heerlike tydjie hier gehad.

Die ontbyt is lekker!

Ewart M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewart M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic break

Very relaxed and welcoming place. Couldn't recommend it enough. Mauveen who runs the place is amazing!

Magdel V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel V
Gesin met klein kinders

Gerieflike kamers, lekker ontbyt.

Die gastehuis is baie lekker.

Vickia M - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was just what we needed! Peaceful!

Ons het die "view" baie geniet. Berge het baie kalmte in ons gebring. Dis regtig 'n goeie wegbreekplekkie, weg van die stad se lawaai en gewoel. Alles was net perfek, van die kamer tot by die ontbyt. Die mense is baie vriendelik en baie behulpsaam, dit was opreg gewaardeer. Thank you for a wonderful time spent. You will definitely see us again. We have really enjoyed our stay.

Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 30, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzODMyMjRiLWIzNTMtNGRjOS1iN2IyLTUwNzg0ODNlMWViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 30 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.785391 20.122078
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!