Jolanda's Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Jolanda's Guest House is in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo, langs die bekende Roete 62 in die Wes-Kaap. Dit spog met die wêreld se grootste volstruisbevolking en word deur heelwat volstruisplase omring. Ander besienswaardighede sluit die Kangogrotte en die Klein-Karoo se wynroete in.

Die 4 gastekamers word op 'n B&B-basis uitverhuur, maar gaste kan ook navraag doen oor 'n tarief wat ontbyt uitsluit. 3 van die kamers het en suite-badkamers en lugversorging. Die vierde kamer het 'n waaier en aparte badkamer. Die eerste 3 kamers het volledige DStv. WiFi is regdeur die gastehuis beskikbaar. Toiletware, drankies en 'n kosmandjie word voorsien.

Geriewe by Jolanda's sluit 'n swembad, braaiplek en Jacuzzi in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Jolanda's Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za