Riebeeckstad Akkommodasie by Jolani Guest House | LekkeSlaap
+70
+70

Jolani Guest House

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Jolani Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Ek het heerlik by Jolani Guest House gebly en het die lekker ontbyt en vriendelike diens geniet. Ek sal die gastehuis vir almal aanbeveel.

Jolani Guest House's terugvoer

Liewe Pieter

Vreeslik baie dankie vir so 'n uitstekende resensie. By Jolani Gastehuise sien ons nie dit as 'n werk nie, maar as 'n passie, waarsonder die werk onmoontlik sou wees. Ons waardeer elke gas se resensie opreg en kan nie wag dat jy weer kom kuier nie. Geniet die dag ten volle.

Jolani Guest House
Ronel O - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel O
Enkelreisiger

Voel sommer tuis.

Pragtige gastehuis, goed geleë. Vriendelike diens. Die bed is dalk nie so lekker nie, maar die res van die kamer en badkamer is puik. Oulike klein detail maak goeie indruk. Pragtige klein glasie sjerrie en sjokolade op jou bed kas, lekker koffie, tee fasiliteit met melk! Wat 'n pluspunt, tot 'n sakkie warm sjokolade. Besonderse netjiese goed versorgde plek. Sal dit beslis aanbeveel.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less.
Please come again soon, to your home away from home.

Jolani Guest House
Martin D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende gastehuis met alle geriewe wat benodig word.

Ons verblyf aan Jolani was genotvol. Nie net was die staf baie gasvry nie, maar daar was persoonlike, postiewe interaksie met die eienares. Die fasiliteite soos internettoegang, DStv o.a. was van hoë gehalte. Die kamers was netjies en skoon, tydens aankoms, en deurlopend ons verblyf. Baie dankie, ons het lekker gebly by Jolani Gastehuis.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home away from home.

Jolani Guest House
Nicolette K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik.

Baie netjies, ruim, en goed toegeruste kamers met mooi tuin, veilige parkering en lekker plaasontbyt.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home-away-from-home.

Jolani Guest House
Susan P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

By verre die beste gastehuis waar ek nog ooit gebly het. Pragtige huis, pragtige kamer, vriendelike gasvrye ontvangs, sommer alles was wonderlik. Ons het onmiddellik tuis gevoel danksy ons pragtige, warm, spontane gasvrou.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home-away-from-home.

Jolani Guest House
Lerina H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina H
Gesin met tieners

Voortreflike diens.

Ons het heerlik hier gebly en daar is in al ons behoeftes voldoen. Ons is met gasvryheid en vriendelikheid ontvang. Heerlike ontbyt en voortreflike diens. Baie dankie.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home away from home.

Jolani Guest House
Martin S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Besigheidsreis

Was fantasties.

Pola is vreeslik vriendelik en die verblyf baie netjies.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon, to your home away from home.

Jolani Guest House
Willie N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Polla het haarself oortref om ons tuis te laat voel.

Die eerste bly- en/ of eetplek wat 'n bottermes vir die brood uitgesit het! Ek kan ons genotvolle verblyf nie beter verwoord nie.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon to your home away from home.

Jolani Guest House
Alta L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel Jolani Gastehuis sterk aan vir almal!

LekkeSlaap, dankie dat jul vir my 'n keuse gegee het om Jolani Gastehuis te kon kies! Dit was amazing. Polla is die beste beste gasvrou ever! Sy het ons laat tuisvoel in haar amazing gastehuis vandat ons daar ingestap het. Die huis, tuin, jacuzzi, swembad alles is superskoon en pragtig. Ons het die hele tyd baie spesiaal gevoel. Ons is bederf met 'n gasvrou wat 'n passie vir haar gaste en die lewe het. Indien jul na Riebeeckstad gaan, moenie hierdie stukkie juweel mis nie. Dankie Polla, sal graag weer daar wil bly met my voete in die swembad en 'n koue glas wyn en chippies en om te kyk hoe die Stormers wen! My man het koeksisters vir take aways gekry. Lekker man. Dit was amazing, baie dankie.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon to your home away from home.

Jolani Guest House
Stephan D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Netjiese kamers, baie mooi tuin. Is veilig en baie goeie, vriendelike diens.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon to your home away from home.

Jolani Guest House
Shahiema R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahiema R
Gesin met tieners

Het ons verblyf baie geniet.

2 Tieners en 'n kleuter het saam met ons gereis. Die verblyf is regtig mooi en veilig. Polla was amazing. Sy het regtig uit haar pad gegaan om ons tydjie daar gerieflik te maak. Polla en haar span is baie trots op die diens wat hulle bied. Ek beveel definitief Jolani Guest House aan. Weereens baie dankie!

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Thoroughly enjoyed our stay.

We travelled with 2 teenagers and a toddler. Accommodation is really beautiful and secure. Polla was amazing. She really went out of her way to make our stay comfortable. Polla and her staff take great pride in serving their guests. I would definitely recommend Jolani Guesthouse to others. A heartfelt thank you once again.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Jolani Guest House's terugvoer

Thank you so much for this review. To the Jolani team, it is not a business but a passion, and because we love to see happy and satisfied people, we aim for nothing less. Please come again soon to your home away from home.

Jolani Guest House
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkweg 14 , Riebeeckstad, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJX5z5IyRRg4XekAg048pE7ZVBD6exxnWGs2Jm3BhQ0MKBMMqtl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4.91 14 Park Way Riebeeckstad 9459 Vrystaat 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -27.925725271577 26.802838932224
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za