Jolie Beach Apartment
6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1938 Gansie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Jolie Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgeenheid in Kleinkrantz, Wildernis, en is naby die strand wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie maak.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke, 'n dagbed en 'n TV met Netflix en Disney-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n stoep met sitplek en 'n draagbare braai lei. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1938 Gansie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1938 Gansie Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang