Jongens-op-die-See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Analja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Janel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Jomgersfontein is 'n moet! Baie rustige skoon dorpie.
Dané E - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend!
Louise V - Feb 2024
Algehele gradering
Ag man net lekker!
Ronelle R - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandra L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige en mooi omgewing.
Christell T - Nov 2023
Algehele gradering
Prys bietjie hoog vir die akkommodasie wat aangebied word.
Elanie F - Nov 2023
Algehele gradering
Stapafstand van visvang strand.
Herma R - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Angie M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome, awesome. Did I say awesome?
Natasha D - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en die see-uitsig was kos vir die siel.
Ester V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies. Gerieflik. Ligging puik.
Sally C - Mei 2023
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Shona A - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Tertia M - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties en siele rus.
Mareli V - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanning en gerieflik.
Jongens-op-die-See se terugvoer
Baie dankie.
Ons waardeer hierdie resensie.
Sandra C - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie goed toegerus.
Jongens-op-die-See se terugvoer
Baie dankie ons waardeer dit opreg.
Sien uit dat julle weer kan kom uitrus.
Mooi dag.
Groete,
André J - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jongens-op-die-See se terugvoer
Lekker gaste om te hê.
Sal hulle verseker enigetyd weer terug welkom.
Tanya N - Sep 2022
Algehele gradering
Amazing getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Asemrowende wegbreek.
Asemrowende verblyf wat reg op die strand is. Pragtige see-uitsigte en wild.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Daytona-weg 77, Jongensfontein, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom