2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Loft by Jongnooientjiesfontein is 'n gemaklike selfsorg-vakansiewoonstel in Paternoster aan die Weskus.
Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in twee enkelbeddens omskep kan word, asook 'n volledig toegeruste kombuis, badkamer en sitarea met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die eenheid het ook sy eie privaat terras met braaigeriewe en 'n kluis vir jou waardevolle items. Gratis WiFi is beskikbaar.
Jongnooientjiesfontein is slegs 250 m van die pragtige strand af en binne loopafstand van alle restaurante. As jy 'n rustige tyd wil geniet, is dit die ideale plek om te oornag.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Jongnooientjiesfontein het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Pikkewyn Street, Klein Paternoster, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang