LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Journey's Inn Africa Airport Lodge | LekkeSlaap
+130

Journey's Inn Africa Airport Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 15 Sep 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R949 R759 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Journey's Inn Africa is 'n bekoorlike lodge in die eksklusiewe en veilige voorstad Glen Marais in Kempton Park, Johannesburg.

Daar is 9 en suite-kamers waarvan 3 gesinskamers is. Die kamers het elk ’n platskerm-TV met DStv en al die kamers lei na die pragtige tuin.

Die lodge bied ontbyt, middagete en aandete. Daar is gratis onderdakparkeerplek op die perseel en ’n swembad, asook gratis WiFi in die hele lodge. Verder bied ons ook lughawependeldienste na en van die lughawe af asook ’n groet- en ontmoetdiens by die lughawe.

Ons is net 10 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Journey's Inn Africa Airport Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Gaste dink Journey's Inn Africa Airport Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R949
Vanaf R759
per nag (vir 2 persone)
was R949
Vanaf R759
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDI3ZTIyLTgyM2ItNDhlOS1hYWM1LTM3YWFmODhhZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R949, nou Vanaf R759  per nag (vir 2 persone) 37 5 1 5 20 Gwarrie Road Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.07964281682 28.259046077728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!