LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Journey's Inn Africa Airport Lodge | LekkeSlaap
+130

Journey's Inn Africa Airport Lodge

Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1 - Dubbel- / Enkelkamer
Slegs verblyf
Kamer 2 - Dubbel- / Enkel- / 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Kamer 5 - 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Kamer 6 - 2 Enkelbeddens
Slegs verblyf
Kamer 8 - Dubbel- / Enkel- / 2-Enkelbedkamer
Slegs verblyf
Kamer 9 - Enkel-/Dubbelkamer
Slegs verblyf
Kamer 4 - Gesinssuite
Slegs verblyf
Kamer 7 - Gesinskamer
Slegs verblyf
Kamer 3 - Deluxe Gesinskamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Die volle betaling word 48 uur vooraf vereis om bespreking te bevestig.
Ons is 21:30 tot 6:00 gesluit.
Geen dienste tussen 21:30 tot 06:00 nie.

Kinderbeleid:
Kinders 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders 3 tot 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.

Let daarop dat normale inkloktyd 14:00 tot 21:30 is. Ons vra dat jy asb. met ons sal reël indien jy buite hierdie ure wil inklok.

Let asb. op die volgende om verwarring met aankoms te vermy:
- Om teleurstelling te voorkom weens nie-beskikbaarheid van verblyf, en om jou bespreking vas te maak, word die volledige balans binne 48 uur nadat jy die kwotasie ontvang het, vereis.
- Betaalmetodes sluit kredietkaart, debietkaart en EFT in.
- Inkloktyd is tussen 14:00 en 21:30.
- Nuwe gaste wat arriveer kan die kamers van 14:00 af beset. Gaste wat vroeër opdaag, kan hul bagasie by ontvangs los, maar sal nie toegang tot die kamers verkry voor 14:00 nie aangesien die kamers eers skoongemaak moet word.
- Gaste kan slegs na 21:30 inklok indien spesiale reëlings vooraf met ons getref is.
- Inklok voor 11:00 of uitklok na 12:30 kan vooraf gereël word. Let egter daarop dat hierdie diens 'n ekstra fooi beloop. Gaste wat vertrek, moet asb. al hul bagasie teen 11:00 uit die kamer ontruim. Indien jy graag jou bagasie op die vertrekdag wil stoor, reël dit so met ontvangs. Ons bied gratis bagasie-stoorplek tot 17:00.
- Ons bedien ook ontbyt, middag- en aandete. Let daarop dat aandete vooraf bespreek moet word aangesien ons dit moet voorberei.

Let ook daarop dat kamers mag verander na gelang van beskikbaarheid.
Ontbyt, middagete, aandete, groet-en-ontmoet en lughawevervoer is op versoek beskikbaar.
Alle pryse sluit 15% BTW in.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R749
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gwarrie-weg 20, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxMDI3ZTIyLTgyM2ItNDhlOS1hYWM1LTM3YWFmODhhZjE2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R749  per nag (vir 2 persone) 39 5 1 5 20 Gwarrie Road Glen Marais 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.07964281682 28.259046077728
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!