Journey's Inn Africa Airport Lodge
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2025 tot 23 Des 2025.
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Gwarrie Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R1 000 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Journey's Inn Africa is 'n bekoorlike klein, rustieke plaashuisstyl-lodge omring deur pragtige tuine.
Daar is 9 en suite-kamers, waarvan 3 gesinskamers is. Die kamers het platskerm-TV's met DStv, en al die kamers lei na die pragtige tuine.
Gratis onderdakparkering word buite die straat aangebied, en daar is 'n sprankelende swembad en gratis WiFi regdeur die lodge.
Gratis Kontinentale Ontbyt is beskikbaar tussen 06:30 en 09:00.
Die lodge is geleë in 'n veilige, omheinde gemeenskap in die oulike, luukse voorstad Glen Marais, Kempton Park. Dit is gerieflik geleë naby Johannesburg se O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Emperors Palace Casino, Harvest Place Mall, East Rand Mall, Arwyp Privaathospitaal en Serengeti Signature Gholfbaan.
'n Gratis pendeldiens is beskikbaar, met vooraf bespreking, tussen OR Tambo Internasionale Lughawe en Journey's Inn Africa Guest Lodge, vir terugritte gedurende bedryfsure.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Gwarrie Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Journey's Inn Africa Airport Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Gwarrie Road, Glen Marais, Kempton Park, 1619, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang