Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joy Haven

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henri-weg 26, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 R805 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Joy Haven is 'n bekoorlike huis wat selfsorgverblyf in Centurion, Gauteng, bied. Die vebrlyf spog met 'n pragtige tuin.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en -leefarea en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met Netflix en gratis WiFi. Die huis maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Buite is daar 'n pragtige tuin, braai-area en 'n swembad.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Joy Haven sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Joy Haven
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jan-Louis Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Henri-weg 26, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Joy Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henri-weg 26, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb048a75d6cbe4ecd10d2b3fcc45b3c4177f8c07fd885176f6c9f582c757770ef9f83e527fa6d652cead0c5505d5aa2050e38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 26 Henri Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.846737676376 28.156372045998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem