Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Joyful

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 16 resensies vir Joyful
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Yulanda S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yulanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing, comfortable and safe.

Was a pleasant stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Yulanda, thank you for the review. So happy that you enjoyed your stay at Joyful. We look forward to welcoming you back again.

Joyful
Jacques S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met vriende

Very relaxing, beautiful place.

Very relaxing, beautiful, will be returning soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wernen A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wernen A
Gesin met klein kinders

Wow die huis perfek, veral vir kinders vanweë die swembad. Rustigheid tops.

Paternoster baie uniek, rustigheid, pragtige see, vriendelikheid van die dorp se mense, alles binne stapafstand. Joyful perfekte huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melissa R

Die verblyf en huis regverdig nie die fooi per dag nie. Hopeloos te veel.

Die handdoeke was stukkend en geskif. By ons klagte is gevra of ons dit so gekry het. En toe die handdoeke vervang is weer gekry wat stukkend is. Die linne nie behoorlik gepas op die bed nie. Daar is 'n groot tekort aan basiese kombuisgereedskap. Geen perkuleerder. Houtborde is gedaan. Te min plastiese houers en dan klomp deksels sonder bakke. Huis was nie behoorlik skoongemaak nie. Houtstoel stukkend. Plastiese tafel buite het uitmekaargeval gelukkig sonder kos of glase op. Baie raserig in omgewing. Een kamer het geen hangers gehad om klere op te hang nie. Sal ongelukkig nie hierdie verblyf kan aanbeveel vir die fooi wat gehef word nie. Die swembad was 'n pluspunt. Een toilet sitplek was stukkend en herstel na klagte. Die skoppie en besempie het beter dae gesien en moes regtig al lankal vervang gewees het. Lyk sleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roseline P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roseline P
Gesin met klein kinders

Rustig, my kinders het dit geniet.

Alles was perfek. Dis net die parkeerplek vir die voertuie wat ons bietjie onrustig laat voel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Rosaline
Ek is baie bly om te hoor julle het dit geniet.
Die parkering kan soms 'n probleem wees ek stem.
Hoop ons kan jul weer eendag terug verwelkom.

Joyful
Angelique T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique T
Gesin met klein kinders

Charming and comfortable.

Such a charming little home. Perfectly situated and great for families with kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Angelique, so nice to hear you enjoyed Joyful. Lovely house for families with children, we look forward to welcome you back sometime again in the future.

Joyful
Natascha D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha D
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het vir 'n self-catering-plekkie.

Die kinders het baie lekker in die swembadjie geswem. Gerieflike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Saam met vriende

Rustic.

Oulike huisie met onortodokse uitleg waarvan ons baie hou. Baie goed toegerus met alles wat nodig mag wees behalwe 'n swartpotjie. Die eenheid het dalk net verby die punt van rustic geglip en lyk nie meer so netjies soos op die foto's nie, veral buite en om die swembad. Dak lek op verskeie plekke en mure kort 'n nuwe laag verf en algemene aandag. Maar steeds lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ruby W
Gesin met klein kinders

We slept for 2 days as we wanted to say good bye to Paternoster as we are immigrating.

2 doors were not opening (maintenance did attend). Not enough water in the pool, had to switch off the pump, otherwise it made a horrible sound. Dirty rags and rocks at the bottom of one of the doors to keep wind out I guess (doesn’t look good). Spider webs, property not well cleaned. Found underwear in the drawers from previous occupants. Furniture looking tired, full of spots and frilling. Carpet under dining room table.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Ruby, thanks so much for the feedback. We attended to the problems mentioned by you during your stay, we were however unaware of the rest of it as mentioned in your review and will attend to these too. We are really sorry to hear that your stay did not turn out to be good, and would like to make up for this should you be visiting SA again. Please make sure to let us know of this.

Joyful
Keagan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan S
Saam met vriende

Cosy, spacious, safe, fully equipped & great outside area.

Peaceful and rustic/modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Keagan,
Joyful is a lovely house indeed. We hope you enjoyed your time with us and that we will see you again in the future.

Joyful
May-allan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
May-allan S
Saam met vriende

Dit was baie nice.

Sal weer enige tyd terugkeer na Joyful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Baie bly om te hoor julle het lekker gebly in Joyful May-Allan. Ons sien uit na jul volgende besoek

Joyful
Madra J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Madra J
Saam met vriende

Parkering was 'n probleem, die geyser was nie aangesit, so ons moes wag tot Saterdagmiddag laat voor ons warm water gehad het.

Daar was 'n gat in die ceiling en die rook het in die een kamer gegaan as gevolg daarvan. Die swembad was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Madra, baie dankie vir die terugvoering. Dis baie jammer dat jy ons nie tydens jou verblyf gekontak of ingelig het omtrent hierdie probleme nie siende dat jy gebel het oor die warmwater toestel waarvoor ons volle verantwoordelikheid vat. Parkering is langs die huis gelee vir een kar (soos wat jul parkeer het), indien meer karre parkeer hul in die sirkel by die ingangs hek na die huis. Ons was nie bewus van 'n gat in die dak nie en die swembad was die oggend met jul aankoms skoongemaak, ons verstaan die wind het taamlik gewaai en die swembad was vol sand, iets waaroor ons nie rerig beheer het nie. Ons gee egter onmiddellik aandag aan die probleme soos deurgegee, baie dankie hiervoor. Ons hoop ons kan jul eendag weer terug verwelkom onder beter omstandighede.

Joyful
Sharon T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon T
Gesin met klein kinders

Relaxing and fun.

The pool was a bonus, kids swam day and night. Maybe have an iron available. Would love to visit winter time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Olivia A
Gesin met tieners

The house itself is gorgeous only it doesn't quite go with its surroundings.

Inside braai and fireplace a bit of a hazard, smoke inhalation. Service was phenomenal, however not our ideal location. We will however visit Paternoster always. Paternoster is chilled.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Olivia
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was gister genoem tydens jul vertrek en ons werk reeds aan die vuurmaak plek binne. Ons sien uit na jul volgende kuier, wens jul alles van die beste vir die res van 2020 en veilig bly

Joyful
Yarline J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yarline J
Saam met vriende

My friends and I enjoyed the stay at Joyful. We loved the house. It was a lovely weekend away with good friends.

Even though it was quite windy that weekend, the stay was memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Yarline,
Thank you for your feedback. we are happy to hear that you enjoyed Joyful and we hope that we can welcome you back in the near future.

Joyful
Grant W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W
Saam met vriende

Great

Nice quiet relaxing and relax accommodation

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Joyful se terugvoer

Hi Grant,
Happy to hear you enjoyed Joyful, indeed a nice and cosy home. We look forward to welcoming you back at another time.

Joyful
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoëlstraat 2, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ccd51f38032ec4e9eee8a6e7a5c50e20238b43169f799b55842898a467fe6855976af9437993a42d607981123b64e596b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 2 Stormvoël Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.809081209609 17.895976212616