Aha Jozini Tiger Lodge and Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Tiger Lodge is geleë langs die oewers van die skideragtige Jozini-dam in KwaZulu-Natal.

Geleë in die hart van die Zulu Koninkryk met sy ryk erfenis en ongerepte natuurlike skoonheid, is Tiger Lodge 'n opwindende vakansie-bestemming wat 'n perfekte luukse wegbreek in die hart van die natuur bied.

Die hotel is ongelooflik gesetel met 'n uitsig oor die Jozini-dam, en is maklik bereikbaar vanaf beide Durban en Gauteng.

AKKOMMODASIE
Die Lodge bestaan uit 60 slaapkamers wat 162 persone kan akkommodeer, met 36 klassieke standaardkamers, 21 familie-solderkamers en 3 uiters luukse suites. Die kamers bied onoortreflike gerief en weelde met asemrowende uitsigte oor die prentjiemooi Jozini-meer. Alle kamers by die lodge het volledige lugversorging en 'n en suite-badkamer met beide bad- en stortgeriewe. Ander geriewe sluit in tee-en koffiemaakgeriewe, kluise, satelliet-TV en 'n yskassie wat op versoek met voorraad gevul kan word. Ons goed toegeruste familie-solderkamers bestaan uit kamers bo met 2 enkelbeddens sodat die familie in dieselfde kamer geakkommodeer kan word.

Die hoof-lodge is 'n tikkie klas in die Afrika-bos. Die ruigheid van die Lebombo-bergreeks word gekomplementeer deur die lodge se luukse geriewe. Die uitsigte vanaf die hotel is absoluut asemrowend.

EETGERIEWE
Die restaurant is alleenstaande, en die uitgebreide spyskaart word net met die uitsig gelykgestel. Gaste word bederf met hulle keuses. 'n Buitelug boma-ete is fantasties vir groepe.

Die Tiger Fish is 1 van die mees opwindende varswater sportvisse, en om tiervis te vang sal jou adrenalien laat bruis. Ge-eien deur die blouerige skynsel op die rug, 'n reeks paralelle lang swart strepe, intensiewe geel tot bloedrooi vinne met swart sleeppunte en 'n reeks van 8 groot, uitstaande, skerppuntige tande.

By Jozini Tiger Lodge is daar elke geleentheid om te ontspan in die skoot van luuksheid. Ons gesondheidsentrum sluit spa-geriewe in, en ons goed-opgeleide personeel is daar om na jou elke behoefte om te sien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Aha Jozini Tiger Lodge And Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za