Jules of the Karoo Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Richard S - Jan 2024
Algehele gradering
Glorious jewel!
Genine K - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Louise W - Des 2023
Algehele gradering
A beautiful jewel in the Karoo.
Francois M - Des 2023
Algehele gradering
Ons het die swembad geniet. Baie mooi verblyf.
Jonathan L - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely sublime!
Karlien T - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik. Baie mooi landskap en puik fasiliteite en gasvryheid. Etes fantasties.
Christine S - Mrt 2023
Algehele gradering
This really was a little gem in such an awesome spot.
Zané H - Jan 2023
Algehele gradering
Pure gasvryheid. Pure Karoo.
Lionel S - Jan 2023
Algehele gradering
Love the Karoo.
Liaan K - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf en onmeetbare gasvryheid.
Natasha J - Des 2022
Algehele gradering
Wonderskone Karoo.
Ron D - Des 2022
Algehele gradering
Hidden gem.
Albert L - Des 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik!!
Anelle S - Des 2022
Algehele gradering
'n Heerlike Karoo-ervaring.
Lees meerKaren D - Des 2022
Algehele gradering
A piece of heaven on earth.
Leani S - Okt 2022
Algehele gradering
Vyfster-oase in die Karoo.
Lees meerLiza W - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Ware juweel in die Karoo!
Lees meerJean-mari C - Jan 2022
Algehele gradering
’n Versteekte juweel!
Jules of the Karoo Lodge se terugvoer
Baie, baie dankie. Ons het julle so baie geniet en verwelkom julle enige tyd terug.
Lourens D - Jan 2022
Algehele gradering
Gasvryheid, netheid en rustigheid.
Alet K - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verassing! Pragtig! Stylvol!
Jules of the Karoo Lodge se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie. So lekker om te hoor ons gaste het hulle tyd by ons geniet. Hoop ons sien julle weer.
Wilhelm S - Des 2021
Algehele gradering
Ons kuier by Jules kan nie beskryf word met woorde nie, julle moet dit gaan beleef.
Jules of the Karoo Lodge se terugvoer
Dit was vreeslik lekker om julle te ontmoet en julle is altyd weer welkom.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom