LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Jules of the Karoo Lodge | LekkeSlaap
+79

Jules of the Karoo Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Jules of the Karoo Lodge is op 'n werkende plaas geleë, 55 km van Richmond en die N1 af. Hiér kan gaste 'n ontspannende wegbreek met asemrowende sonsondergange en uitsigte geniet.

Die huis bied lieflike eenhede wat elkeen tussen 2 en 5 gaste akkommodeer. Daar is driekwartbeddens of dubbelbeddens in die kamers en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, katoenlinne en donsveer-duvets, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike plaasontbyt met vars vrugteslaai en varsgebakte brood word bedien. Die gemeenskaplike sitarea het 'n knus kaggel, 'n binnebraai-area, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gebruik van die kombuis is op versoek beskikbaar en braaipakkies en geregte kan bestel word.

Daar is ook 'n swembad en parkeerplek, en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet hulle eie beddegoed vir hul troeteldiere saambring. Troeteldiere word nie op die meubels toegelaat nie en moet te alle tye deur hul eienaars naby plaasdiere vergesel word. Enige skade of beserings wat veroorsaak word, sal van gaste verhaal word.

Gaste kan gerus op die plaas gaan stap en verskeie wildspesies kan by Jules of the Karoo Lodge gesien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Jules of the Karoo Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Jules of the Karoo Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R398, Plaatfontein-plaas, Richmond, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA059e14e2bf8eba5ab5ceaf8f4df5fbf1ac26b2a4311c53bd5b375f34b7b899cd49f31e217cff2f89f2bd4dede509cfa5679c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Off the R398 Plaatfontein Farm 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -31.025554221276 23.779822283706
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem