Julina's Guest House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Julina Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Marietjie H - Nov 2020
Algehele gradering
Die verblyf was rustig en baie privaat.
Julina's Guest House se terugvoer
Thank you Marietjie.
Lwande X - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent.
D S - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing
Mitzi N - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik geleë.
Ina T - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing met vriendelike diens.
Nicie F - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelik, en baie behulpsaam.
Eugene C - Mei 2017
Algehele gradering
Very pleasant, peaceful, private.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam, rustig en privaat.
Ek het die regte besluit geneem in terme van prys en my behoeftes, daar is aan al my basiese behoeftes voldoen. Vriendelike, verwelkomende gevoel. Privaat, rustig en perfek geleë in 'n goeie, veilige en lekker area, maklik toeganklik van verskeie paaie wat jou na ander bestemmings lei.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Julina's Guest House se terugvoer
Thank You Eugene.
Leon K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjiese, skoon gastehuis.
Anna-maria F - Mrt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Elmarie S - Mei 2014
Algehele gradering
Excellent
Bongani Q - Jan 2014
Algehele gradering
Excellent reception by Julina and nice , quiet place for relaxation
Belinda J - Des 2013
Algehele gradering
Very quite and convenient location
Jesse K - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderful
Eunice M - Des 2012
Algehele gradering
Home away from home.
Lente V - Aug 2012
Algehele gradering
Ontvangs was baie hartlik, alles skoon en netjies en gasvry, baie dankie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strydomstraat 1, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap