Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jus Limin

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wichts-straat 4, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jus Limin bied 'n rustige vakansie in die hartjie van Montagu. Die mense van die Karibiese Eilande, wat vir ure kan niks doen en in die sonnetjie lê en bak, is bobaas-ontspanners en is bekend vir die kuns van "Jus Limin". Dis presies die salige leefstyl wat gaste by dié luukse eenhede kan kom ervaar. Die eenhede is ontwerp sodat gaste heerlik kan ontspan, rustig tyd saam kan deurbring en net hul batterye kan herlaai in absolute gemak en saligheid.

Verblyf word in 3 pragtige en luukse suites gebied wat vir privaatheid en gemak ontwerp is. Elke suite het sy eie privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat met weelderige beddegoed opgemaak is. Elke suite het ook 'n moderne badkamer met swart en wit afwerkings. Elkeen van die suites het ook sy eie konservatorium met 'n rietdak in 'n Klein-Karoo styl, plafonwaaiers, gemaklike sitplek en panoramiese uitsigte oor die olyfboord en op die omliggende berge. Elke suite het ook 'n Nespresso-koffiemasjien, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met gebottelde water, wyn en bier, elektriese komberse vir die winter en gratis WiFi. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Gaste kan hier rus en vrede ervaar met tuine wat manjifieke berguitsigte bied. Oorkant die straat is die bekende Die Kloof Padstal en Blue Vines waar gaste heerlike maaltye kan geniet, padstal-lekkernye kan koop en kan gaan wynproe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Jus Limin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Wichts-straat 4, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Jus Limin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wichts-straat 4, Montagu, 6270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e64c495d6614b2f04303c34163a9a21235b5f3a4104ee3998b51e944e08eea803389c858fb895c2478603ee26c8ca4f946a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Wichts Street Montagu 6270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.792737460636 20.112899495106