Just B Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacomien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 186
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Fanie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflike oornagrus.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, dit word opreg waardeer.
Liefde = 1ste groete
Just B Gastehuis
Joel J - Mrt 2024
Algehele gradering
Top shelf accommodation.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie review, waardeer so opreg. Liefde = eerste groete. Just B Gastehuis
Frederick V - Nov 2023
Algehele gradering
Ek was vinnig daar, maar baie netjies.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, ons waardeer dit opreg.
Liefde = 1ste groete
Just B Gastehuis
Jaques K - Sep 2023
Algehele gradering
Alles was pynlik netjies, luuks en gerieflik.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, waardeer dit opreg.
Liefde = 1ste groete
Just B Gastehuis
Hennie G - Sep 2023
Algehele gradering
Ruim, gerieflik opgedateer.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, dit word opreg waardeer.
Liefde = 1ste Groete
Just B Gastehuis
Phillip G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en mooi netjiese plek.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, waardeer dit opreg.
Liefde = 1ste groete
Just B Gastehuis
Magda C - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese kamers en vriendelike ontvangs.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, ons waardeer dit opreg.
Liefde, Just B Gastehuis
Deon T - Aug 2023
Algehele gradering
Jacomien was baie vriendelik en het ons mooi gehelp met raad oor waar ons ons yskassie kon laat herstel.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie resensie, waardeer dit opreg. Liefde = eerste groete, Just B Gastehuis
Rachel V - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, skoon en rustige plekkie.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd vir hierdie review, waardeer so opreg. Liefde = 1ste groete. Just B Gastehuis
Hester V - Apr 2023
Algehele gradering
Slegs oorgeslaap.
Annelie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike diens! Netjies!
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u review en tyd, ons waardeer dit so opreg.
Bitter baie jammer vir die wag by die hek. Ons vra dat die gaste skakel na die nommer op die hek. Met loadshedding werk die klokkies nie altyd nie. Jy kan ook nie 'n boodskap na die besprekingsplatform stuur nie, ons gaan dit beslis nie onmiddelik kry nie, die boodskap moet eers deur die stelsels gaan.
Intussen het ons vol sonkrag aangebring om ook die hekklokkie te akkomodeer.
liefde = 1ste groete
Johanita K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker oorgebly by Just B Guest House.
Lees meerDenwyne J - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Heinrich J - Des 2022
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar oorslaap.
Jacques D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Elmo F - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en privaat.
Marius M - Sep 2022
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Roché Z - Sep 2022
Algehele gradering
Baie skoon, modern, gemaklik en heerlike atmosfeer. Vriendelike eienaar en absolute waarde vir geld. Kan definitief Just B Guest House aanbeveel.
Gawie B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker daar.
Ria M - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier by Just B Guest House.
Petroline O - Jun 2022
Algehele gradering
Goed.
Johan K - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Zanie B - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi skoon en netjies.
Charmaine J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik vir oornagverblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer opreg julle terugvoer.
Max O - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi, rustig en veilig. Diens 100% en vriendelik.
Hilary K - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig, sentraal en goeie waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Hilary, baie dankie vir jou terugvoer. Ons Wi-Fi was net tydelik af met die instalasie van Fibre lyne. Baie jammer, maar volgende keer gaan die Wi-Fi lekker vinnig wees.
Zandrea D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Simon B - Des 2021
Algehele gradering
Had a great stay!
Maddison-lee B - Des 2021
Algehele gradering
Neat overnight guest house.
Elsie V - Des 2021
Algehele gradering
Just B House is regtig van uitstaande gehalte!
Adri V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie veilig en definitief my go to plekkie in die toekoms as ek weer in Upington moet oorslaap.
Jack V - Nov 2021
Algehele gradering
Simple, secure, clean.
Pieter E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Santa T - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige en stil omgewing en gastehuis is goed geleë.
John B - Aug 2021
Algehele gradering
A very convenient stop for us.
Johann M - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Karin V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Riaan J - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Neels M - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies, modern en kan dit aanbeveel.
Tom S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker geslaap, die bed is vreeslik groot, moes my vrou in die nag soek so groot is bed!
Trudie S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Mooi, netjiese kamer. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
Brendon O - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en veilig.
Riana D - Jul 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, jy voel tuis, netjies en goed ingerig. Veilige parkering.
Nico V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie rustige verblyf.
Jane O - Apr 2021
Algehele gradering
Netjiese en pragtige kamer. Goeie ontvangs van gasvrou.
Amanda V - Apr 2021
Algehele gradering
Professionele en vriendelike gasvrou. Kamer lifelik en skoon.
Chris C - Apr 2021
Algehele gradering
Puik, netjies en waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie vir u tyd en moeite om vir ons n verwysing te doen.
Word opreg waardeer.
Terance F - Mrt 2021
Algehele gradering
Always pleasant, clean and relaxing.
Adri V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Feb 2021
Algehele gradering
Drieka L - Feb 2021
Algehele gradering
Puik, vriendelike diens.
Theresa S - Jan 2021
Algehele gradering
Gemiddeld.
Just B Guest House se terugvoer
Theresa, baie dankie vir jou tyd om hierdie review namens u seun te doen.
Graag gee ons net meer info oor die aangeleentheid: Die seun vergeet om sy laaiers in te pak en om enige navrae te doen vir meer as n maand. Die ma doen navraag en die laaiers word onmidellik geidentifiseer en gereed gehou vir courier "pickup".
Is dit die gastehuis wat swak diens lewer?
Vriendelike Just B groete.
Bestuur
Pieter K - Des 2020
Algehele gradering
Die eenhede was groot en baie gerieflik en het alles gehad wat ons benodig het vir die een nag se verblyf.
Katja & Klaus S - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was ’n goeie slaapplek tussen Windhoek na Eswatini.
Terance F - Okt 2020
Algehele gradering
As always, the room was clean, tidy and everything worked.
Adri V - Sep 2020
Algehele gradering
Die beste!
Johan C - Sep 2020
Algehele gradering
Aangename verblyf. Skoon en netjies.
Bianca L - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gewees, dankie.
Miles V - Jan 2020
Algehele gradering
Very nice.
Lee-ann F - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Leroy M - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflike, netjiese verblyf!
Jacoba A - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut puik en rustige atmosfeer, beveel Just B Gastehuis aan vir enige moeë reisiger.
Amelia M - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Anelda L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie mooi skoon, netjies en alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar.
Michelle B - Sep 2019
Algehele gradering
Clean and comfortable
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en gerieflik.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elmarie K - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Lizelle S - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Colette C - Sep 2019
Algehele gradering
Netjiese, gemaklike oornagverblyf.
Marie B - Sep 2019
Algehele gradering
Meer verwag.
Loraine S - Aug 2019
Algehele gradering
Exceeded all expectations and stunning accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het al my verwagtinge oortref en lieflike verblyf.
Ons het laat aangekom nadat ons 750 km gereis het. Ons is hartlik verwelkom deur die eienaar. Die akkommodasie was pragtig versier, skoon in die omgewing van die winkelsentrum, naby die winkelsentrum, vir aandete en inkopies op die laaste oomblik, sterk aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henriehetti L - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Andre En Riana V - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het bymekaar.
Tharina C - Aug 2019
Algehele gradering
Just B is 'n pragtige, netjiese, goed toegeruste gastehuis.
Eloise V - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, uitstekende diens, goeie ligging.
Patricia D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Ellen V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Francois V - Jul 2019
Algehele gradering
Genoeg spasie en kar is veilig.
Francois S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie spasie en netjies.
Berna P - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese oornagplekkie.
Annelene V - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Michael R - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Annaliza E - Jun 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf, waarde vir geld.
Attie H - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf en gasvryheid was wonderlik!
Helene L - Mei 2019
Algehele gradering
Het nie eienaar ontmoet nie, maar haar dogter het ons die sleutel gebring en alles gewys. Sy was baie vriendelik en behulpsaam.
Johan O - Mei 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf in netjiese eenheid.
Lees meerWarren A - Mei 2019
Algehele gradering
Gemak en veilig.
Sonet P - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Hennie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Onbeskryflik en verrassend.
Licolette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi, netjies en gerieflik.
Odette V - Feb 2019
Algehele gradering
Ontvangs was pateties.
Lees meerJust B Guest House se terugvoer
Beste Odette,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie in te dien.
Ek is regtig jammer oor die klokkie, die batterytjies het nie goeie konneksie gemaak nie. Ek het wel persoonlik hiervoor om verskoning gevra.
Soos al ons vorige resensies getuig, is ons baie vriendelike en opregte mense wat ons gaste met ope arms ontvang.
Vriendelike Just B-groete,
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Eileen H - Jan 2019
Algehele gradering
Very comfortable accommodation with everything that you need.
Just B Guest House se terugvoer
Dear Terence
Thank you for the time you took to submit this review. It is always nice to welcome guests that appreciate your place.
Kind regards,
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Terance F - Jan 2019
Algehele gradering
Excellent value and service.
Just B Guest House se terugvoer
Dear Terance,
Thank you for your time to do the review, it is highly appreciated. It's always nice to welcome you at Just B Guesthouse.
Kind regards,
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Frikkie M - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gerus!
Just B Guest House se terugvoer
Beste Frikkie,
Baie dankie vir jou ondersteuning en tyd om hierdie verwysing te doen, dit word opreg waardeer. Dis tog so lekker om te hoor gaste is verras met Upington se hitte.
Vriendelike Just B-groete,
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Johann S - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Ian T - Des 2018
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, netjies en gasvry.
Lees meerDenise G - Des 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Andre O - Nov 2018
Algehele gradering
Altyd 'n plesier om daar oor te bly.
Sylvia V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Marietjie C - Sep 2018
Algehele gradering
Net een nag gebly, baie lekker stil en rustig.
Adri V - Sep 2018
Algehele gradering
Puik, skoon, netjies.
Elaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklik.
Johan V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Johan,
Baie dankie vir jou tyd om die resensie te plaas.
Ons waardeer dit so baie dat gaste raaksien dat ons regtig probeer om 'n ordentlike, skoon oornag plek vir julle te skep.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Jacomien
Just B Gastehuis
Frik V - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Sandy T - Aug 2018
Algehele gradering
Dis was fantasties.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Sandy,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te doen, dit word opreg waardeer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Jacomien Kruger
Elsebie O - Aug 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Elsebie,
Baie dankie vir die tyd geneem om vir ons 'n resensie te plaas. Dit word opreg waardeer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Jacomien Kruger
Hein B - Aug 2018
Algehele gradering
Wonderlik, gemaklik en baie gerieflike verblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Herman,
Baie dankie vir die tyd geneem om hierdie resensie te plaas, ons waardeer dit opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Groete
Jacomien
Elsje V - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvry en waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Elsje,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te plaas. Dit word opreg waardeer.
Ons het onmiddelik 'n deur by die badkamer geinstalleer. Ons sal oorweeg om die waterdigte oortreksels van die beddens te verwyder, maar dit skep weer ander uitdagings.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Jacomien
Hetta H - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het baie geniet.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Hetta,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen. Dit word opreg waardeer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Jacomien Kruger
Francois S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie ruim end vriendelike ontvangs.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Francois,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen. Dit word opreg waardeer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Jacomien Kruger
Marietjie V - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike plek, skoon en bekostigbaar!
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Marietjie,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen. Dit word opreg waardeer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer hier by Just B te ontvang.
Vriendelike groete,
Jacomien Kruger
Teresa M - Jul 2018
Algehele gradering
'n Groot bederf!
Just B Guest House se terugvoer
Hi Teresa,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te doen, ons waardeer dit opreg. In elke badkamer is wel bodywash en sjampoe op die stortrakkie. Baie dankie vir die versoek oor die skuursponsie en skoonmaakmiddel, ons sal dit regtig in die badkamer met die bad aanbring. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Elizade C - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en kalm.
Just B Guest House se terugvoer
Hi Elizade,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te doen, ons waardeer opreg. Ja, regtig net 'n blok weg van die Kalahari Mall. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang. Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger Just B Gastehuis
Dalena V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie netjies, sal beslis aanbeveel.
Just B Guest House se terugvoer
Hi Dalena, Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen, ons waardeer opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang in die toekoms.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger
Reginald S - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige, veilige verblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Hi Reginald,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen, ons waardeer opreg.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger
Jacqueline T - Mei 2018
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en alles wat nodig is vir oornagverblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Hi Jacqueline
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen, ons waardeer opreg.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Gretchen N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflik en waarde vir geld, sal dit beslis aanbeveel.
Just B Guest House se terugvoer
Hi Gretchen,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen, ons waardeer opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger
Aretha C - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker, gerieflik, veilig, net een groot plesier.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Aretha.
Baie dankie vir jou tyd om hierdie verwysing te doen, word opreg waardeer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just G groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Delaine S - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful place to stay!
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Delaine
Baie dankie vir jou tyd om hierdie verwysing te doen, word opreg waardeer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just G groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Ellen V - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Ellen.
Baie dankie vir jou tyd om hierdie verwysing te doen, word opreg waardeer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just G groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Alet D - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Jaco.
baie dankie vir jou tyd om hierdie verwysing te doen, word opreg waardeer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just G groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Herman S - Des 2017
Algehele gradering
Gastehuis is pragtig en stylvol met sy rooi en grys beddegoed.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Herman.
Baie dankie vir jou tyd om hierdie verwysing te doen, word opreg waardeer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just G groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Godfrey L - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam om van u verblyf gebruik te maak.
Just B Guest House se terugvoer
Middag Godfrey,
Baie dankie vir die tyd geneem om 'n resensie te los. Ons is regtig bly dat u ons eenhede aangenaam gevind het. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u in die toekoms weer te ontvang.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Pieter Andries C - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Just B Guest House se terugvoer
Beste Pieter,
baie dankie vir hierdie resensie, ons waardeer opreg. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om u weer te ontvang.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Corne V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige oornagplekkie.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Corne
Baie dankie vir die tyd geneem om 'n resensie te los, ons waardeer dit opreg. Dit is ons wens dat gaste by ons 'n goeie nagrus ontvang daarom versoek ons gaste om 22:00 hulle TV's bietjie sagter te sit. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Ben . - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Ben,
Baie dankie vir die tyd geneem om 'n resensie te los, dit word waardeer. Baie dankie dat julle vir ons laat weet het dat julle laat gaan wees, dan maak dit mos sin om vir jou gaste te wag al is dit laat.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Phoebe F - Sep 2017
Algehele gradering
Friendly, good service!
Just B Guest House se terugvoer
Hi Phoebe,
Thanks for your time to do the review. We look forward to welcoming you back.
Kind regards,
Jacomien Kruger
Anneline M - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, skoon en baie goed uitgelê, sal beslis weer van hulle gebruik maak en aanbeveel.
Just B Guest House se terugvoer
Beste Anneline,
Baie dankie vir die tyd geneem om'n resensie te doen.
Ons maak dit regtig ons pioriteit om ons eenhede netjies te hou.
Baie dankie vir die aanbeveling, ons waardeer opreg.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Liam B - Aug 2017
Algehele gradering
Friendly customer service and spacious rooms!
Just B Guest House se terugvoer
Good day Yincee,
thanks for your time to do the review. We are busy renovating the rooms, and are happy to hear you like it.
We would love to welcome you back.
Kind regards
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Corlet P - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en kon heerlik uitrus.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Corlet,
Baie dankie vir die tyd geneem om 'n resensie te los. So dankbaar dat jy lekker konrus. Dit is so lekker om aangename gaste te verwelkom.
Ons sal julle graag in die toekoms weer verwelkom.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Willie B - Jul 2017
Algehele gradering
Beste waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Beste Willie,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie verwysing te doen. Ons probeer regtig om dit vir gaste koste effektief te maak en netheid is ons prioriteit.
Ons ontvang julle graag in die toekoms weer.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Callie F - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjiese en skoon verblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Goeiedag Callie,
Baie dankie vir jou tyd om vir ons hierdie verwysing te gee. Dit is regtig altyd lekker om vriendelike gaste te ontvang. Die kersie op die koek is as hulle jou moeite en verblyf waardeer.
Baie dankie.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Terance F - Jul 2017
Algehele gradering
Pleasant and secure.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam en veilig.
Verblyf was maklik om te vind en baie gerieflik. Sal graag weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Just B Guest House se terugvoer
Good day Terance,
Thank you for taking time to do the review. Would love to welcome you back.
Kind regards
Jacomien Kruger
Corlia S - Jul 2017
Algehele gradering
Kwaliteit verblyf teen billike tarief.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Corlia
Baie dankie vir jou tyd om vir ons hierdie resensie te doen.
Ek vertrou julle het lekker vakansie gehou en uit gerus.
Baie seën tot weersiens.
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Liefde = 1ste
Paulette D - Jun 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf in 'n stil en veilige omgewing.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Paulette
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te doen. Dit was regtig vir ons 'n plesier en 'n voorreg om julle en die kindertjies te ontvang. Die kospakkies het regtig uit ons hart gekom en daarom wou ons die kindertjies seën met ietsie spesiaal. Wees asseblief welkom om ons weer te besoek en julle families saam te bring.
Seën vir julle skooltjie.
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Jacob K - Jun 2017
Algehele gradering
Die naam sê alles - B gradering.
Lees meerJust B Guest House se terugvoer
Beste Jacob,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen. Ons is regtig jammer dat dit jou gevoel. Dit is beslis nie die geval nie, want vir slegs R375 kan ek jou verseker kan dit beslis nie oor geld gaan nie. Just B (Bed) is 'n bekostigbare oornag gerief vir dankbare gaste en daarvan spreek ons vele reviews.
Ons nooi al ons vriendelike 1ste graad gaste uit na Just B.
Baie seen vir jou.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Jana H - Mei 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Marita M - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam en gemaklik.
Hettie B - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, ten volle toegerus vir self-catering.
Louw En Antonette E - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens. Uiters skoon en netjies.
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Tobie K - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker geslaap en uitstekende badkamer.
Leonard R - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie, baie lekker tyd.
Pieter D - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlike bekostigbare verblyf.
Annatjie B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goeie, skoon, netjiese verblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Annatjie
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie vir ons te doen.
Julle is altyd welkom en dit is lekker om vriendelike gaste te ontvang.
Jammer ek was nie self hier om julle te ontvang nie, maar het regtig die rus kansie nodig gehad.
Wonderlike dag en naweek.
Vriendelike Just B groete
Jacomien Kruger
Ons leuse: Liefde 1ste
Gerrit L - Des 2016
Algehele gradering
Lekker.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Gerrit,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie vir ons te doen. Dit is lekker om vriendelike gaste te ontvang. Julle is altyd welkom by ons.
Wonderlike dag en naweek.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger.
Ons leuse: Liefde 1ste.
Andre O - Nov 2016
Algehele gradering
Goed.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Andre,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie vir ons te doen. Julle is altyd welkom en dit is lekker om vriendelike gaste te ontvang.
Wonderlike dag en naweek vir julle.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger.
Ons leuse: Liefde 1ste.
Amanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtige veilige verblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Amanda,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resesnsie vir ons te doen.
Dit is regtig baie lekker om vriendelike gaste te ontvang.
Julle is altyd weer welkom.
Wonderlike dag en naweek vir julle.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger.
Ons leuse: Liefde 1ste.
Marienette M - Okt 2016
Algehele gradering
Aanbeveelbaar.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Marienette,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te doen, ons waardeer dit opreg.
Dit is so lekker om vriendelike gaste te ontvang en tuis te laat voel.
Wonderlike dag en naweek vir julle.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger.
Ons leuse: Liefde 1ste.
Kobus H - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig en gerieflik.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Kobus,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie resensie te doen, ons waardeer dit opreg.
Ek is jammer dat jy gesukkel het om ons te kry. Onthou volgende keer om my onmiddelik te bel, ek help graag.
Dit is so lekker om vriendelike gaste te ontvang en tuis te laat voel.
Wonderlike dag en naweek vir julle.
Vriendelike Just B groete,
Jacomien Kruger.
Ons leuse: Liefde 1ste.
Henk K - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekend!
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Henk,
Baie dankie vir jou tyd om die review te doen.
Ek en my span probeer regtig ons gaste dien.
Baie dankie vir jou vriendelikheid en dit was vir ons 'n voorreg om jou te ontvang.
Ek vertrou Upington sal jou verwagtinge oortref.
Ons leuse: Liefde is eerste!
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Carel D - Aug 2016
Algehele gradering
Very noisy neighbours arriving late at night and limited sound insulation. You hear every word of your neighbour.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie raserige bure wat laat in die nag gearriveer het en beperkte insulasie. Jy hoor elke woord uit jou buurman se mond.
Gawe eienaars. Goeie bed. Hulpvaardige eienaars. Geen koffiepot. Jy kan jou bure hoor poep. Kry nie 'n goeie nagrus as jy op 'n lang reis is nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Carel,
Thanks for your time to do the review.
Sorry about the neighbors, sometimes you get people who do not respect other people after you asked them to be quite.
About the coffee pot, why did you not asked me, I would loved to bring you one.
Kind regards,
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Elzabé H - Aug 2016
Algehele gradering
Netjies.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Elzabe,
baie dankie vir jou tyd om vir ons hierdie review te doen, ons waardeer opreg.
Ons probeer regtig om almal gelukkig en te vrede te hou.
Baie seen tot weersiens.
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Ian G - Aug 2016
Algehele gradering
Botched booking arrangements.
Just B Guest House se terugvoer
Hi Ian,
Sorry again about this misunderstanding. Sometimes things like this happen.
I promise you, this review is enough to punish me and make you feel better. ;-)
We love to welcome you back and show you Just B services.
Kind regards
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Jeanette H - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies en aan te beveel vir enige reisiger.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Jeanette,
baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen.
Dit was regtig 'n voorreg om julle te ontvang.
Moet se ek was nogal bekommerd oor die "bikers", maar was so aangenaam verras.
Wat 'n wonderlike klomp mense. :-)
Groete in Namibia.
Vertrou ons sien mekaar weer spoedig.
Jacomien Kruger
Just B Gastehuis
Yvonne S - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Yvonne,
Baie dankie vir jou tyd om vir ons hierdie review te doen, ons waardeer opreg.
Baie dankie vir al die sterre. Ons probeer regtig om almal te vrede en gelukkig te hou.
Wonderlike dag.
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Gordon H - Jun 2016
Algehele gradering
Bekostigbare netjiese verblyf wat baie sentraal geleë is, alle geriewe beskikbaar.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Gordon,
baie dankie vir jou tyd om vir ons hierdie review te doen, ons waardeer opreg.
Baie dankie vir die sterre.
Ons probeer regtig om almal gelukkig en te vrede te hou en dit nog bekosigbaar ook te hou.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Wonderlike dag.
Jacomien Kruger
Just B Guesthouse
Eugene V - Jun 2016
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Clifford,
Baie dankie vir jou tyd om hierdie review te doen, word waardeer.
Ons probeer regtig ons uiterste bes om ons gaste gelukkig en te vrede te hou.
Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Jacomien
Just B Gastehuis
Johan & Hester K - Mei 2016
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en professioneel.
Just B Guest House se terugvoer
Johan en Hester
baie dankie vir julle tyd om hierdie review vir ons te doen, ons waardeer opreg.
Privaatheid by 'n gastehuis is altyd 'n groot probleem. Ons poog daarna om nie ons gaste te steur nadat hulle
ingeboek het nie.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Baie seën!
Jacomien Kruger
Elisma D - Apr 2016
Algehele gradering
Sowaar waarde vir geld, ongelooflike vriendelike mense. Hulle het my dadelik welkom laat voel. As ek weer in Upington gaan bly is hulle my eerste keuse!
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Elisma,
Baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n review te doen.
Ai, dit is so lekker om mense te dien en te ontvang, daarom geniet ek regtig die bedryf.
Mense kan nie verstaan dat ek so goedkoop is nie, maar Just B is my liefdes-offer vir my medemens.
Vertrou ons sien jou spoedig weer in Upington en by Just B.
Rudi V - Apr 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang met baie netjies kamers.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Rudi,
Baie dankie vir jou tyd vir hierdie resensie.
Dit is so lekker om te sien gaste geniet die lekker koffie.
Ons vertrou ons sal die voorreg hê om jou spoedig weer te ontvang.
Blessings!
Petrus L - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Petrus,
Baie dankie vir die moeite en tyd om vir ons 'n review te gee.
Dit is regtig vir ons 'n voorreg en seën om gaste te ontvang en lekker om gesinne so saam te sien.
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Bonni V - Feb 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Just B Guest House se terugvoer
More Bonni,
Baie dankie vir die verwysing, ons waardeer die moeite opreg.
Dit is vir ons so lekker om vir ons gaste tot diens te wees en tog ook vir hulle die rustigheid te bied om te ontspan en te rus.
Ons vertrou om spoedig weer vir julle tot diens te wees.
Tot weersien, baie seën vir julle.
Hennie L - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker oornagstop vir 'n moeë reisiger.
Just B Guest House se terugvoer
Hallo Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is ook vir ons lekker om ons gaste te ontvang en hulle tuis te laat voel.
Tot weersien en ons vertrou dit sal spoedig wees.
Baie seën vir julle.
Antonette C - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker! 'n Klipgooi van Duineveld Skool.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie Antonette vir jou terugvoer.
Die gesinskamer is regtig lekker ruim en gemaklik vir 'n gesin van 5 mense. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste regtig waarde vir hul geld kry. Ouers van skole is dus welkom, ons is naby Hoërskool Duineveld en Laerskool Oranje Noord. Regtig loop afstand.
Baie seën vir julle daar in Namibia. Tot weersiens!
Loraine V - Jan 2016
Algehele gradering
Wonderlike verblyf sonder enige steurings.
Just B Guest House se terugvoer
Beste Loraine,
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit regtig baie. Dit is vir ons baie belangrik dat ons gaste rus moet kry en tuis moet voel. Ons probeer om die gastehuis binne en buite skoon en netjies te kry voor ons gaste 14:00 inboek, geen stofsuiers en geen grassnyers.
Vertrou ons sien julle spoedig weer.
Wessel O - Jan 2016
Algehele gradering
Beste waarde vir geld wat ek nog beleef het.
Just B Guest House se terugvoer
Beste Wessel,
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is goeie nuus om te hoor Just B is jou eerste keuse. Jy is altyd baie welkom en ons sal regtig poog om Just B so netjies en bekostigbaar te hou.
Vertrou ons sien jou sommer binnekort!
Magda N - Des 2015
Algehele gradering
Waarlik lieflik en waarde vir geld!
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie Magda vir die terugvoer. Just B is regtig vir ons 'n hartsaak. Julle is altyd baie welkom, onthou om vroegtydig te skakel as julle 'n groot groep is sodat ons julle kan akkommodeer.
Vertrou ons sien julle gou weer.
Lorenne O - Des 2015
Algehele gradering
Hartlik ontvang. Ons het heerlik gebly.
Just B Guest House se terugvoer
Lorenne,
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ja, was dit lekker om groot seun so te sien kuier, gesels en maar net tevrede wees.
Ons het nou die groot huis ook gereed gemaak. So, volgende keer sal ons gereed wees vir so 'n groot groep.
Baie seën vir julle en vertrou ons sien julle sommer gou weer.
Annatjie B - Des 2015
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in silwerskoon kamers.
Just B Guest House se terugvoer
Beste Annatjie,
Baie dankie vir die tydjie wat jy afgestaan het om vir ons terugvoer te gee. Just B is regtig ons vreugde en ons trots, daarom is dit vir ons baie belangrik om vir ons gaste dieselfde netheid en kwaliteit te bied wat hulle by die huis aan gewoond is sodat hulle tuis kan voel.
Baie seën tot weersiens.
Jeanette D - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n enkelkamer.
Just B Guest House se terugvoer
Goeie dag Jeanette,
Baie dankie vir die moeite wat jy gedoen het om hierdie terugvoer te gee. Ons by Just B Gastehuis waardeer dit opreg. Dit is regtig ons passie om mense te dien deur ons verblyf. Baie seën vir jou.
Suzette V - Nov 2015
Algehele gradering
'n Oornagplek om na uit te sien.
Just B Guest House se terugvoer
Goeie dag Pieta,
Vreeslik baie dankie vir jou terugvoer en dat julle weer by ons kom oornag het. Ek is so jammer oor Kamer 5, ons het probeer om met die bouery ons standaard te handhaaf. Julle sal altyd welkom wees by Just B.
Raquel V - Nov 2015
Algehele gradering
Friendly, need and tidy.
Just B Guest House se terugvoer
Goeie dag Jacques,
Thank you for the review.This is much appreciated. Just to address your concern regarding the security; we make use of a private police company called Mapogo. They patrol the neighbourhood during night time with great success.
Juanita J - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld met vriendelike ontvangs.
Just B Guest House se terugvoer
Goeie dag Juanita,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons by Just B Gastehuis waardeer dit opreg. Ons missie is regtig: Just B ons trots, ons vreugde!
Lizelle B - Sep 2015
Algehele gradering
Lekker sakpasverblyf in ruim, netjiese kamers met die heerlikste ontbyt!
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, Just B, dis regtig ons doel en vreugde om mense te dien. Julle is baie welkom.
Doug R - Aug 2015
Algehele gradering
I will definitely use Just B again.
Just B Guest House se terugvoer
Good day Cherie,
Thank you for the review, it is much appreciated. Trust we will see you soon.
Dr Henning V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit is regtig ons vreugde om julle te verwelkom.
Besre B - Jul 2015
Algehele gradering
Love everything!
Just B Guest House se terugvoer
Thanks for the review, Besre. It is nice to receive such feedback.
Mareli W - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Just B Guest House se terugvoer
Ai, ek is so jammer oor die trappe, het regtig nie geweet hy is in 'n rolstoel nie. Sal regtig aandag gee aan daardie deel. Vertrou die staptog was uitstekend. Baie seën en baie dankie vir julle vriendelikheid, ons het dit baie keer meer nodig as wat julle besef.
Hermien J - Jun 2015
Algehele gradering
Dit is baie aangename verblyf en net wat ons nodig gehad het na 'n lang reis.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, so bly julle kon lekker rus.
Seën vir die toekoms.
Chrisna L - Mei 2015
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie. Hoop ons sien julle gou en ontmoet julle vir 'n bietjie langer.
Ian C - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het by Just B oornag.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, kinders en diere is deel van ons menswees, daarom sal hulle altyd welkom wees. Was wonderlik om julle te ontmoet.
Petro D - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gebly.
Just B Guest House se terugvoer
Baie dankie, Petro. Ons is gelukkig 'n blok weg geleë van Upington se hoofroetes, wat seker van baie gaste 'n probleem is, totdat hulle oornag het in 'n gastehuis op een van die roetes. Ongelukkig moet die vragmotors deur die woonbuurt ry en dit spreek vanself.
Marlene V - Feb 2015
Algehele gradering
Rustig, koste-effektief, geriefliek, netjies en skoon.
Just B Guest House se terugvoer
Marlene, baie dankie vir jou terugvoer. Dit is regtig ons wens dat almal tuis en welkom moet voel. Baie seën vir julle.
Maretha L - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlike koel verblyf in 'n snikhete Upington met alles wat 'n mens nodig het en nog meer!
Just B Guest House se terugvoer
Ai, baie baie dankie vir die terugvoer vanaf 'n warm Upington waar ons ingerig is vir die hitte. :-)
Elizabeth H - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was lekker naby die inkopiesentrum.
Just B Guest House se terugvoer
Elizabeth, baie dankie vir die terugvoer. Ons is slegs 'n blok vanaf die inkopiesentrum, maar tog geniet ons die rustigheid van 'n veilige rustige woonbuurt.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 14, Upington, 8801, Noord-Kaap