Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Breathe Retreat Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laura Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Just Breathe Retreat Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Karen M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, asemrowend mooi en stylvol.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Just Breathe is iets besonders, so mooi, stylvol en uitsonderlike plek om te bly. Foto's is 'n ware verteenwoordiging van die blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam se dit alles. Na ons vinnige wegbreuk voel ons beide uitgerus.

Ek sal Just Breathe beslis aanbeveel. Baie dankie aan die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlisle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlisle B
Saam met vriende

Cosy modern peaceful relaxing.

Such a beautiful, creative and cosy space! Loved staying here - definitely the place to stay when visiting Magoebaskloof. Loved the fire pit and stoep for those early morning coffees. Such incredible and accommodating hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met vriende

Baie goeie ontvangs en een van die best toegeruste plekke waar ek al gebly het.

Dit was heerlik en baie goed ingerig. Luuks, skoon en besonder gesellig. Daar word voorsien vir loadshedding en selfs vuurmaakhout. Sal graag weer daar gaan bly vir 'n rukkie, daar is alles waaraan mens kan dink om jou kuier gerieflik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kantoorstraat 14, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb25da3ab6354d9c68ce0c508577011c7e01d098daba10156fe741f3b9d4c7cdad224d8ea8ecc8acf4894ce2c9eb25f5eff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 14 Kantoor Street Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 13:00-20:00 12:00 -23.947217315908 29.938980494732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem