+21
Selfsorg in Clarens

Just Jaqi’s Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Perfekte huisie vir familie van 6. Pragtige huisie perfek vir familie van 6. Alles wat jy benodig is daar. Sal dit vir enige persoon sterk aanbeveel. Ons sal terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dis 'n ongelooflik mooi plek. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Great value for money. The accommodation is spacious and ideal for a family or group of friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley A
1 nag
4.4
Apr 2026

Comfortable and well appointed. Very comfortable and well maintained with a superb indoor braai area. No DStv though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy V
1 nag Gesin met tieners
1.6
Apr 2026

Nie wat ek verwag het nie. Gastehuisinligting wys stapafstand vanaf Kunsgalerye in Clarens. Toe ek aan Jacqueline noem dat dit 2 kilometer is wou sy weet wat is my stapafstand - 200 meter?. Gastehuis lyk soos op foto's behalwe dat daar niks is wat standaard is aan die webtuiste Verblyf nie. Geen klein houertjie met koffie/suiker. Geen showergel in stort. Voertuig wat feitlik op straat staan met geen toesluitfasaliteit is vir my onveilig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Jacqueline
Just Jaqi’s Guesthouse
Op Just Jaqi se lysing kan mens presies sien hoe ver die gastehuis van alles is, ongelukkig is ons gelys as 'n self-sorg eenheid en daarom is daar geen koffie en suiker vir julle gegee nie. Voertuig staan verseker nie op straat nie daar is 'n motorhuis, die motorhuis het nie deure nie, maar is toegebou en direk aan die huis, Larola het 24/7 sekuriteit wat patroleer. Let asb daarop dat die gas se kinders haar by die gastehuis gelos het en op 'n uitstappie gegaan het, dis waar die ontevredenheid begin het. Lees asb gerus ons ander resensies. Groete Jaqi

Stephanie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Gerieflik en so mooi plek. Baie gerieflik. Alles was netjies en alles was daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pasquin J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Baie gerieflik. Lekker gebly, en alles was gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wat 'n mooi plek en goed toegerus, alles wat jy nodig het in die mooi Clarens. Ons het die verblyf baie geniet. Die onderdak braai area was 'n wen vir die koue aande en dit is die moeite werd. Die kamers en kombuis is goed toegerus. Lyk net soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Very peaceful, safe, home away from home. Location was great - very close to the town. Very spacious. The host thought of everything we might need - kitchen towels, toilet paper, hand wash, dishwashing soap etc. Lots of plug points, solar panels as well. We were a bit sceptical because there was no garage door but the place is incredibly safe. The best part was each couple had their own space and the rooms were far enough apart for privacy. Lots of bees but they weren't too much of a bother and no one got stung, thankfully.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek

7 Rooiberg Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bdb64150b90250024c459c2e492bf11ec667aa67203ccf910495e43640c40960e12e699a23d69f2bcbe6addb8d636480931?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 7 Rooiberg Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519350973053 28.427200531973
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang