Kenton-on-Sea Akkommodasie by Just Milk Villa | LekkeSlaap
+29

Just Milk Villa

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-weg 1, Kenton on Sea, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Just Milk Villa is 'n lieflike selfsorghuis in Kenton-On-Sea, slegs 500 m vanaf die gewilde Kariega-strand en -rivier. Die huis is ideaal vir gesinne, vriende, sowel as konferensies of strategievergaderings.

Dié smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 3 elk 'n dubbelbed het. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die huis beskik ook oor 3 badkamers, 'n kleedkamer en 'n ruim oopplan-sitkamer, -kombuis en -eetarea wat na die beskutte swembad en lapa lei. Die ruim oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en vloei in die sitkamerarea, wat 'n TV het, en die eetarea in.

Die huis het 'n alarmstelsel met 24 uur-reaksie, sowel as 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Daar is ook heelwat parkeerplek vir 'n boot en 'n waentjie. Die omheinde en ommuurde eiendom is in 'n rustige, veilige tuin. Daar is gaskookgeriewe en heelwat opgegaarde reënwater. Die ligging bied toegang tot winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Just Milk Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Just Milk Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Oak-weg 1, Kenton on Sea, 6139, Oos-Kaap
  • Gaste dink Just Milk Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-weg 1, Kenton on Sea, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdfSWF2D1vAwGGiWpBT6pQjLktzD5NGtGOf0Xm73LEZgepihOY0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 700  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 1 Oak Road Kenton on Sea 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.682145419151 26.677851265624
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za