J&W Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 93, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
J&W Gastehuis is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat verblyf aan 5 gaste in Strydenburg bied.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, met elektriese komberse in die winter. Daar is 'n enkeldagbed in die gang wat as vyfde slaapplek dien. Vars handdoeke word daagliks voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en daar is 'n ontbyt teen ekstra koste en op versoek beskikbaar. Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en daar is braaigeriewe.
Daar is talle staproetes en voetslaanroetes in Strydenburg wat gaste kan verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kerkstraat 93, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap
- Gaste dink J&W Gastehuis het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Strydenburg Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 93, Strydenburg, 8765, Noord-Kaap