Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

K67 Bona View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Bona View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

K67 Bona View is 'n luukse drieslaapkamerwoonstel in Big Bay naby die strand en dit bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of groep vriende.

Die woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Dit het direkte toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n oopplan-ontwerp en skakel aan die leefarea. Daar is lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike banke, 'n TV en 'n kaggel. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met gemaklike sitareas, 'n etenstafel en binnebraaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir K67 Bona View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Beach House
Property ...

Eiendomme 51

Resensies 98

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cormorant-laan, Bona View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink K67 Bona View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-laan, Bona View, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f5d799b6e646b331c29e9f81c54dfe3e0e26be0765f4d044a6fa03ceaf9e71524357936b062d9751629c5c33646899bd9a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
2 5 1 5 Cormorant Avenue, Bona View, Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7875539 18.4584557
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem