Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaap Se Rus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-straat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaap se Rus bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Morgenster Heights, Brackenfell, en is ideaal vir 'n gesin, sake- of enkelreisigers.

Die verblyf bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die leefarea het 2 enkelbeddens en 'n sitarea met 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die verblyf is naby 2 inkopiesentrums, Brackenfell Hoërskool en Primêre Skool, asook Cape Gate Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Kaap Se Rus sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Kaap Se Rus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 3

Ligging

  • Robyn-straat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaap Se Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robyn-straat 11, Morgenster Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90db9a181d49c53ae7e5eeb750a77e36a62ad97aff532a411a9c04772ba1a811e5f1b89d8603ac9a90bc0fc5137540c0f4df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 11 Robyn Street Morgenster Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.865245945653 18.690667228836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem