+28
Selfsorg in Kaapsehoop

Kaapsche Draai

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kaapsche Draai is in die hartjie van Kaapsehoop in Mpumalanga geleë en dit is stapafstand vanaf alle toeristebestemmings, restaurante, staproetes en winkels. Dit is die ideale wegbreekplek buite die stad en 'n goeie opsie vir oornagverblyf op pad na die Wildtuin of as deel van 'n Laeveld-toer.

Verblyf word in 'n gesinseenheid vir 5 en 2 eenhede vir paartjies gebied. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens, en die ander 2 eenhede het elkeen 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Al 3 eenhede het kombuisies, en elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Een van die die eenhede het ook 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie. Elke eenheid het braaigeriewe.

Kaapsche Draai bied ook 'n gemeenskaplike gastesitkamer met binnebraaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lynne M
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. We were very comfortable and our hosts were friendly and helpful. However, we would like to suggest the addition of a teapot...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Annelie S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker terugkeer. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die eienaars was vriendelik, behulpsaam en selfs ekstra moeite gedoen met my verloofde se...
Sien meer
Sep 2025
Lindy M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was amazing. Hosts are very pleasant and helpful. Nothing is too much trouble.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
John A
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike en aangename kuier. Ongelooflik gasvry ontvang. Behulpsaam en baie vriendelik. Gerieflike ruim kamer. Kombuis met alles wat nodig is. Sko...
Sien meer
Mrt 2025
Belinda S
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlike naweek, goeie verblyf, als wat benodig word, skoonmaakdiens. Vriendelik. Baie lekker. Voldoende toegerus. Vriendelike eienaars.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Kaapsche Draai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Kruger straat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf85558cca739688cf5b5adfda86c49faaf5a6834105b427561f9b686c6caedd06a256a76685be6358b945654e959e07af55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Kruger straat Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592281564868 30.765613049253

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang