Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsche Draai

Selfsorg
Uitsig
Vanaf R1 000
R1 000 R450
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Enkelbed is ook op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 'n Geldige vorm van identifikasie word vereis wanneer gaste inklok.
- Rook is in alle eenhede verbode. Maak asb. van die buite-areas gebruik en wees bedagsaam teenoor ander gaste.
- Die toilette op die perseel het septiese tenks. Moenie enige vreemde of nie-bioafbreekbare items in die toilet afspoel nie.
- Neem kennis dat Kaapschehoop geen munisipale dienste ontvang nie. Dit beteken dat elke perseel sy eie dienste vir vullis, afval, riool en water moet voorsien. Die eienaars vra dus dat dienste spaarsamig gebruik word.
- Gaste wat beplan om ná 19:00 te arriveer, moet vooraf reëlings met die gashere tref.
- Kaapsche Draai is privaat eiendom en die reg van toegang word voorbehou.
- Geen terugbetalings sal gemaak word nadat betaling ontvang is en gaste toegang tot die eenhede gekry het nie. Terugbetalings sal slegs oorweeg word indien die bespreking se bepalings dit toelaat.
- Gaste wat nie vir hul bespreking opdaag nie of net vir 'n gedeelte van hul bespreking bly, sal nie 'n terugbetaling ontvang nie.
- Gaste betree die perseel op eie risiko.
- Die eienaar en personeel sal nie verantwoordelik gehou word vir enige eise deur gaste vir verlies of skade aan enige eiendom, veiligheid of besering van enige aard nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uitsig - Gesin
Vanaf R1 300
R1 300 R585
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en dubbelbed, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Enkelbed is ook op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 'n Geldige vorm van identifikasie word vereis wanneer gaste inklok.
- Rook is in alle eenhede verbode. Maak asb. van die buite-areas gebruik en wees bedagsaam teenoor ander gaste.
- Die toilette op die perseel het septiese tenks. Moenie enige vreemde of nie-bioafbreekbare items in die toilet afspoel nie.
- Neem kennis dat Kaapschehoop geen munisipale dienste ontvang nie. Dit beteken dat elke perseel sy eie dienste vir vullis, afval, riool en water moet voorsien. Die eienaars vra dus dat dienste spaarsamig gebruik word.
- Gaste wat beplan om ná 19:00 te arriveer, moet vooraf reëlings met die gashere tref.
- Kaapsche Draai is privaat eiendom en die reg van toegang word voorbehou.
- Geen terugbetalings sal gemaak word nadat betaling ontvang is en gaste toegang tot die eenhede gekry het nie. Terugbetalings sal slegs oorweeg word indien die bespreking se bepalings dit toelaat.
- Gaste wat nie vir hul bespreking opdaag nie of net vir 'n gedeelte van hul bespreking bly, sal nie 'n terugbetaling ontvang nie.
- Gaste betree die perseel op eie risiko.
- Die eienaar en personeel sal nie verantwoordelik gehou word vir enige eise deur gaste vir verlies of skade aan enige eiendom, veiligheid of besering van enige aard nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Binnehof
Vanaf R1 000
R1 000 R450
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. 'n Enkelbed is ook op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 'n Geldige vorm van identifikasie word vereis wanneer gaste inklok.
- Rook is in alle eenhede verbode. Maak asb. van die buite-areas gebruik en wees bedagsaam teenoor ander gaste.
- Die toilette op die perseel het septiese tenks. Moenie enige vreemde of nie-bioafbreekbare items in die toilet afspoel nie.
- Neem kennis dat Kaapschehoop geen munisipale dienste ontvang nie. Dit beteken dat elke perseel sy eie dienste vir vullis, afval, riool en water moet voorsien. Die eienaars vra dus dat dienste spaarsamig gebruik word.
- Gaste wat beplan om ná 19:00 te arriveer, moet vooraf reëlings met die gashere tref.
- Kaapsche Draai is privaat eiendom en die reg van toegang word voorbehou.
- Geen terugbetalings sal gemaak word nadat betaling ontvang is en gaste toegang tot die eenhede gekry het nie. Terugbetalings sal slegs oorweeg word indien die bespreking se bepalings dit toelaat.
- Gaste wat nie vir hul bespreking opdaag nie of net vir 'n gedeelte van hul bespreking bly, sal nie 'n terugbetaling ontvang nie.
- Gaste betree die perseel op eie risiko.
- Die eienaar en personeel sal nie verantwoordelik gehou word vir enige eise deur gaste vir verlies of skade aan enige eiendom, veiligheid of besering van enige aard nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R450
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krugerstraat, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf85558cca739688cf5b5adfda86c49faaf5a6834105b427561f9b686c6caedd06a256a76685be6358b945654e959e07af55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Kruger straat Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.592281564868 30.765613049253
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem