LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kaapse Sekuriteits Huis | LekkeSlaap
+10

Kaapse Sekuriteits Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristealaan 23, Welgedacht, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kaapse Sekuriteits Huis is in die pragtige Welgedacht Landgoed en bied aan gaste 'n ontspanne wegbreek na 'n vermoeiende jaar.

Die huis is gerieflik gemeubileer en het 4 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens en 2 volledige badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het 'n TV met DStv Explorer en WiFi is beskikbaar.

Die huis beskik oor 'n onderdak braai-area met 'n pizza-oond. Verder is daar 'n swembad en parkeerplek voor die motorhuis. Die gesin se huishulp woon op die perseel en kan teen ekstra koste uithelp met skoonmaak en wasgoed.

Welgedacht Landgoed het lieflike parke en damme en kinders kan sonder toesig hier speel en fietsry. Die landgoed het 24 uur-sekuriteit. 'n Verskeidenheid besienswaardighede en doendinge is net 'n entjie se ry ver, soos Tygervallei Mall, Majik Forest bergfietsroete en heelwat wynplase.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Aristealaan 23, Welgedacht, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aristealaan 23, Welgedacht, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYzA5MjYwLTcxZjUtNDA2OS1iM2ZkLWMxZmVjYjk1OTUzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 7) 23 Aristea Avenue Welgedacht 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.86939462852 18.606881195107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!